Frans Josef I Van Oostenryk

Frans Josef I uit die Huis van Habsburg, volle naam Franz Joseph Karl, (* 18 Augustus 1830 in Wene, Oostenryk; † 21 November 1916 in Wene), was tussen 1848 en 1867 die laaste keiser van die Keiserryk Oostenryk en tussen 1867 en 1916 die eerste keiser van Oostenryk-Hongarye.

Frans Josef I
Keiser van Oostenryk
Koning van Hongarye
Koning van Boheme
Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië
Frans Josef I
Frans Josef I
Vorstehuis Habsburg
Titels Keiser van Oostenryk
Koning van Hongarye
Koning van Boheme
Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië
Regeer 2 Desember 184821 November 1916
Voorganger Ferdinand I
Opvolger Karel I
Volle naam Franz Joseph Karl
Gebore 18 Augustus 1830; Wene, Oostenryk
Oorlede 21 November 1916; Wene, Oostenryk
Eggenoot Elisabeth
Kinders Sophie Friederike
Gisela
Rudolf
Marie Valerie
Vader Frans Karel Josef
Moeder Sophie
Handtekening Frans Josef I Van Oostenryk

Frans Josef I was die kleinseun van Frans II en die seun van Frans Karel. Sy jonger broer Maksimilian I het tydens die Franse intervensie onder Napoléon III van Frankryk tussen 1864 en 1867 die Tweede Meksikaanse Keiserryk regeer. Frans Josef I het ná die nederlaag in die Duitse Oorlog teen die Koninkryk Pruise in 1866 die Austro-Hongaarse Kompromie in 1867 aangeknoop en Oostenryk-Hongarye gestig. Hy het ná die sluipmoord op aartshertog Frans Ferdinand in Sarajevo, Serwië, oorlog verklaar, wat die begin van die Eerste Wêreldoorlog was.

Bronnelys

  • (en) "Franz Joseph". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Februarie 2024.

Eksterne skakels

Tags:

18 Augustus1830191621 NovemberHuis van HabsburgKeiserryk OostenrykOostenrykOostenryk-HongaryeWene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DansVeelvoudige sinDuitse maselsMusieksimboleMorfologie (taalkunde)VoedingKoperGautengC. Louis LeipoldtYsbeerCheslin KolbeHartseerKunstenaarLys van Afrikaanse skrywersWêreld- Ekonomiese ForumSportSprokieDieregeluideVennootskapHaasSokkerSonnetProteaWikiquoteAdolessensieLys van kinderspeletjiesChristiaan Frederik BeyersSeisoenHokkieMiddeloorontstekingSpysverteringstelselJohannesburgBewussynSmeltpuntKatjieLionel PetersonKlavierSilwerWikimedia-stigtingVoedselkettingGeografie van Suid-AfrikaNasionaal-SosialismeKoos du PlessisNelson MandelaShakaBlack SashKappie (skryfteken)Geskiedenis van kindermishandelingWitrenosterGeslagAfrikanernasionalismeViëtnamOplossing (chemie)Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalOutismeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuid-Afrikaanse randBeëdigde verklaringSiekteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMuskietJagluiperdBernice WestWiskundeNic de JagerPesachGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKompasLys van bekende Suid-AfrikanersBruto binnelandse produkVars waterLys van nedersettings in Suid-AfrikaVarkgriepVormSuikersiekte🡆 More