Frans Ii

Frans II uit die Huis van Habsburg, volle naam Franz II Joseph Karl (* 12 Februarie 1768 in Florence, Italië; † 2 Maart 1835 in Wene, Oostenryk), was tussen 1792 en 1806 die laaste keiser van die Heilige Romeinse Ryk en tussen 1804 en 1835 die eerste keiser van Oostenryk.

Frans II
Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (1792–1806)
Keiser van Oostenryk (1804–1835)
Koning van Hongarye (1792–1835)
Koning van Boheme (1792–1835)
Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië (1792–1835)
Frans II
Frans II
Vorstehuis Habsburg
Titels Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (1792–1806)
Keiser van Oostenryk (1804–1835)
Koning van Hongarye (1792–1835)
Koning van Boheme (1792–1835)
Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië (1792–1835)
Regeer (as Keiser van die Heilige Romeinse Ryk) 14 Julie 17926 Augustus 1806
Regeer (as Keiser van Oostenryk) 11 Augustus 18042 Maart 1835
Kroning (as Keiser van die Heilige Romeinse Ryk) 14 Julie 1792
Kroning (as Keiser van Oostenryk) 11 Augustus 1804
Voorganger Leopold II
Opvolger Ferdinand I
Volle naam Franz II Joseph Karl
Gebore 12 Februarie 1768; Florence, Italië
Oorlede 2 Maart 1835; Wene, Oostenryk
Eggenoot Elisabeth van Württemberg
Maria Theresa van Neapel
Maria Ludovika van Oostenryk-Este
Caroline Augusta van Beiere
Kinders Marie Louise
Ferdinand I
Vader Leopold II

Frans was die kleinseun van keiser Franz I Stephan en die seun van keiser Leopold II. Sy regeringstyd was deur sy teenstander Napoleon Bonaparte oorheers. Frans II moes die Heilige Romeinse Ryk ontbind, nadat hy deur Napoleon gedwing is om te abdikeer, waarna Frans homself as keiser van Oostenryk laat kroon het.

Bronnelys

  • (en) "Francis II". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Februarie 2024.

Eksterne skakels

Tags:

12 Februarie176818352 MaartFlorenceHeilige Romeinse RykHuis van HabsburgItaliëKeiserryk OostenrykOostenrykWene

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkostelselIntensiewe vormHoenderRassisme in AfrikaHondsdolheidSlawerny in Suid-AfrikaJapanSint Pierre en MiquelonVarkgriepSoogdierVisDaggaPersentasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaHamburgerBreinChristeneMilaanNeurenberg-verhoreWitstinkhoutWaarheid-en-versoeningskommissieIndonesiëKwaZuluSikloonSeksuele opwekkingAnorexia nervosaSkaakHeidelberg, GautengdgbsjRobbeneilandRuan PienaarDroomOplossing (chemie)HutsmerkGregoriaanse kalenderFotosinteseSelfieFanie ViljoenNeptunusJohannesburgVideoAntieke EgipteOogproblemeSoweto-opstandSamestellende afleidingDiepaartromboseHomofoonDiskriminasieEreksieNederlandsOsmoseEjakulasieDierProstaatkankerKasteel die Goeie HoopOrale seksMaanBokmakieriePuberteitVryheidsdagHindoeïsmeKaren WesselsPeach van PletzenOnderhandelinge om apartheid te beëindigWinnie Madikizela-MandelaBorsteNierversakingSteenkoolSkoenlapperMaselsNatuurlike hulpbronKoolstofdioksiedLMierMielieMisdaadroman🡆 More