Huis Van Habsburg

Die Huis van Habsburg is ’n ou en belangrike Oostenrykse vorstehuis wat eeue lank keisers, konings, grawe en hertoë opgelewer het.

Die naam van die dinastie is afgelei van die Habsburg, 'n kasteel in die huidige Switserse kanton Aargau. Die oudste dokument, waarin na die dinastie verwys word, dateer van 1108.

Huis van Habsburg
Vlag van die Huis van Habsburg
Vlag van die Huis van Habsburg
Land Meksiko, Oostenryk, Spanje
Stigter Otto II
Laaste heerser Karel I van Oostenryk
Gestig 12de eeu
Einde van bewind 1918
Rede Novemberrewolusie
Titels Keiser van die Heilige Romeinse Ryk, Keiser van Meksiko, Keiser van Oostenryk, Koning van Hongarye, Koning van Boheme, Koning van Kroasië-Slawonië en Dalmasië, Koning van Portugal, Koning van Spanje
Huis Van Habsburg
Vlag van Oostenryk-Hongarye
Huis Van Habsburg
Vlag van Spanje (1506-1785)
Huis Van Habsburg
Vlag van die Tweede Meksikaanse Ryk (1864-1867)

Tans is daar sowat 600 persone wat die adellike familienaam von Habsburg dra. Karl von Habsburg (Karl Habsburg-Lothringen, * 1961), die oudste seun van Oostenryk-Hongarye se laaste kroonprins Otto von Habsburg (1912−2011), het as hoof en spreker van die Huis van Habsburg gefungeer en die familie se gedragskode toegepas. Alhoewel die Huis van Habsburg tradisioneel aanhangers van die Rooms-Katolieke Kerk was, is daar tans ook Protestantse lede.

Titels

TITEL TERMYN
Hertoë van Oostenryk 1282–1360
Aartshertoë van Oostenryk Vanaf 1360
Romeins-Duitse konings en keisers 1273–1806 (met onderbrekings)
Grawe van Tirol Vanaf 1363
Landshere van Voor-Oostenryk Vanaf 1368
Hertoë van Boergondië Vanaf 1477
Konings van Spanje 1516–1700
Konings van Boheme Vanaf 1438
Konings van Hongarye Vanaf 1526
Keisers van Oostenryk (Oostenryks-Hongaarse Monargie vanaf 1867) 1806–1918

Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg)

  • Rudolf I (Koning 1273–1291)
  • Albrecht I (Koning 1298–1308)
  • Frederik die Skone (Teenkoning 1314–1330)
  • Albrecht II (Koning 1438–1439)
  • Frederik III (Koning 1440–1486 en Keiser 1452–1493)
  • Maksimiliaan I (Koning 1486 en Keiser 1508–1519)
  • Karel V (Koning 1519 en Keiser 1520–1556)
  • Ferdinand I (Koning 1531 en Keiser 1558–1564)
  • Maksimiliaan II (Koning 1562 en Keiser 1564–1576)
  • Rudolf II (Koning 1575 en Keiser 1576–1612)
  • Matthias (Koning en Keiser 1612)
  • Ferdinand II (Koning en Keiser 1619–1637)
  • Ferdinand III (Koning 1636 en Keiser 1637–1657)
  • Ferdinand IV (Koning 1653–1654)
  • Leopold I (Koning en Keiser 1658–1705)
  • Josef I (Koning 1690 en Keiser 1705–1711)
  • Karel VI (Koning en Keiser 1711–1740)

Koning van Spanje en Portugal

  • Filips I (1504–1506, Koning van Kastilië)
  • Karel I (1516–1556)
  • Filips II (1556/1580–1598, in Portugal Filips I)
  • Filips III 1598–1621, in Portugal Filips II)
  • Filips IV (1621–1640/1665, in Portugal Filips III)
  • Karel II (1665–1700)

Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg-Lotaringe)

  • Franz I Stephan (Koning en Keiser 1745–1765)
  • Josef II (Koning 1764 en Keiser 1765–1790)
  • Leopold II (Koning en Keiser 1790–1792)
  • Frans II (Koning en Keiser 1792–1806)

Keiser van Oostenryk (Habsburg-Lotaringe)

Keiser van Meksiko (Habsburg-Lotaringe)

Verwysings

Tags:

Huis Van Habsburg TitelsHuis Van Habsburg Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg)Huis Van Habsburg Koning van Spanje en PortugalHuis Van Habsburg Keiser van die Heilige Romeinse Ryk (Habsburg-Lotaringe)Huis Van Habsburg Keiser van Oostenryk (Habsburg-Lotaringe)Huis Van Habsburg Keiser van Meksiko (Habsburg-Lotaringe)Huis Van Habsburg VerwysingsHuis Van HabsburgAargauGraafHabsburg (kasteel)HertogKasteelKeiserKoningSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sarel Jacob PretoriusVolhoubare ontwikkelingKerrieMiddeloorontstekingMorfeemTrigeminale neuralgieHeupMigrasie van voëlsHadedaMurunwa MakwarelaLys van Afrika-landeIoonAfleiding (taalkunde)KameelperdKarakteriseringIndiëKangaroeDoopRivierWes-KaapVrystaatDriedimensioneelTydStaatstoelaePinksterToerismeKunstenaarLys van kinderspeletjiesVloeistofVoorvoegselDurbanHartaanvalGeskiedenis van Suid-AfrikaVierde Industriële RevolusieGordelroosDelft, KaapstadGroepsdrukVolhoubaarheidSomerSuid-Afrikaanse WeermagTaalMangelontstekingNatriumsulfietBronadresBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Groot TrekSelfstandige naamwoordGlobaliseringNasionalismeBestuiwingIndustriële RevolusieWitrenosterLien se lankstaanskoeneHomofoonKlimaatHorlosieFrankrykGroot DepressieDigvorm23 AprilKewerDie GelofteVoorsetselWitbloedselStikstofGesondheidGetalLys van musiekinstrumenteDroogteHamburgerUitwerking van klimaatsveranderingBeeldspraakAborsie in Suid-AfrikaMusieksimboleBreyten Breytenbach🡆 More