Franse Inval In Meksiko

Die Franse inval in Meksiko (Frans: Intervention française au Mexique of expédition du Mexique, Spaans: Segunda intervención francesa en México) was 'n inval in Meksiko, wat deur 'n ekspedisiemag, gestuur deur die Tweede Franse Keiserryk onder Napoléon III en aanvanklik deur die Verenigde Koninkryk en die Koninkryk van Spanje ondersteun is.

Dit het gevolg op die opskorting van rentbetalings aan ander lande deur President Benito Juárez op 17 Julie 1861, wat Meksiko se grootste krediteure Frankryk, Spanje en die Verenigde Koninkryk verontrus het.

Franse inval in Meksiko
Franse Inval In Meksiko
Kaart van die Franse inval in Meksiko
Datum 8 Desember 186121 Junie 1867
Ligging Meksiko
Resultaat Stigting en val van die Tweede Meksikaanse Keiserryk, Franse onttrekking, Republikeinse oorwinning; herintegrasie van Yuacatán in Meksiko, aanhoudende Maya-weerstand
Strydende partye
Franse Inval In Meksiko Tweede Franse Keiserryk
Franse Inval In Meksiko Tweede Meksikaanse Keiserryk
Buitelandse hulp:

Ondersteun deur:
Vlag van Spanje Spanje (in 1862 onttrek)
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk (in 1862 onttrek)

Franse Inval In Meksiko Oud-Konfederale ballinge

Erken deur:
Franse Inval In Meksiko Guatemala
Franse Inval In Meksiko Keiserryk van Brasilië
Vlag van Rusland Rusland

Vlag van Meksiko Verenigde Meksikaanse State

Ondersteun deur:
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika (toegetree in 1865)

Erken deur:
Vlag van Chili Chili

Franse Inval In Meksiko Chan Santa Cruz

Erken deur:
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Spanje Spanje

Aanvoerders
Maksimiliaan I (†)
Napoléon III
Dubois de Saligny (tot 1862)
Edmond Jurien de La Gravière (tot 1862)
Charles de Lorencez
François Achille Bazaine
Elie Frédéric Forey
Miguel Miramón (†)
Tomás Mejía (†)
Alfred Van der Smissen
Franz Graf Thun-Hohenstein

Don Juan Prim y Prats
Sir Charles L. Wyke
Commodore Dunlop George M. Flournoy
Theophilus Allan Jones
Williams Ferguson Slemons

Benito Juárez
Ignacio Zaragoza
Porfirio Díaz
Mariano Escobedo
José María Yáñez
Manuel Doblado (†)
Juan N. Méndez

George M. Green
John Sobieski

Venancio Puz (†)
Bonifacio Novelo
José Crescencio Poot
Bernabé Cen
Sterkte
Frankryk: 38 493
Egipte: 424
Meksikaanse imperialiste: 20 285
België: 1 462
Oostenryk: 6 812
  • Hongarye: 1 047
  • Pole: 472

Spanje: 6 344 soldate
19 slagskepe
Verenigde Koninkryk: 700 soldate
2 skepe, 4 fregatte, verskeie klein vaartuie

2 000 Gekonfedereerde

Meksikaanse republikeine: 70 000
  • 6 000 (Escobedo)
  • 2 200 (Leiva, Altamarino)
  • 1 000 (Carabazal)
  • 400 (Eerste kontingent)
  • 4 000 (Kontingent naby Guanajuato)
  • 8 200 (Sentrale Weermag)
  • 8 000 (Westelike Weermag)
  • 5 000 (Suidelike Weermag)
  • 15 000 (Oostelike Weermag)
  • 10 000 guerrillas

3 000 Amerikaanse filibusters

~3000 Cruzoob
50 Chinese
Ongevalle en verliese
Frankryk: 6 654 (insluitend 5 000 deur siektes)
Egipte: 126(insluitend 46 deur siektes)
Meksikaanse imperialiste: 5 671
België: ~573
Oostenryk: 455 (insluitend 199 deur siektes)
  • Hongarye: 177
Meksikaanse republikeine: 31 962 vermoor
8 304 gewond
onbekend
Franse Inval In Meksiko
Napoléon III van Frankryk
Franse Inval In Meksiko
Maksimiliaan I van Meksiko

Die drie magte het op 31 Oktober 1861 die Verdrag van Londen onderteken, om hulle aansprake teen Meksiko saam te span. Op 8 Desember bereik Spaanse skepe met soldate uit Kuba Meksiko se belangrikste hawestad aan die Golf van Meksiko, Veracruz. Nadat die Britte en Spanjaarde ontdek dat die Franse beplan om Meksiko in te val, het hulle onttrek.

Die daaropvolgende Franse inval het gelei tot die stigting van die Tweede Meksikaanse Keiserryk, wat ondersteun is deur Rooms-Katolieke priesters, baie konserwatiewe elemente van die boonste klas, en sommige inheemse gemeenskappe; die presidensiële terme van Benito Juárez (1858–1871) is onderbreek deur die heerskappy van die Habsburgse monargie in Meksiko onder Maksimiliaan I (1864–1867). Konserwatiewe, en baie in die Meksikaanse adel, het probeer om die monargie te laat herleef (soos die Eerste Meksikaanse Keiserryk) wanneer hulle gehelp het om met die militêre steun van Frankryk 'n aartshertog van die koninklike huis van Oostenryk op die troon van Meksiko te bring. Frankryk het verskeie belange in hierdie Meksikaanse saak gehad, soos die versoening met Oostenryk, wat tydens die Frans-Oostenrykse Oorlog van 1859 verslaan is, die groeiende Amerikaanse krag teen te staan deur die stigting van 'n kragtige Katolieke naburige keiserryk en die ontginning van die rykmyne in die noordweste van die land.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Franse Inval In Meksiko  Geskiedenis van Meksiko Franse Inval In Meksiko 
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Tags:

17 Julie1861FrankrykFransMeksikoNapoléon III van FrankrykSpaansSpanjeVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eerste WêreldoorlogRobbeneilandDansAnilingusCalviniaRonelda KamferEeuGeelsugUniegebouMensThabo MbekiHaasKunselementeTuisbladKlimaatVerenigde KoninkrykBloeddrukErektiele disfunksieEkostelselVryheidsdagNierversakingAkwariumClanwilliam-sandvisDepressie (gemoedstoestand)BiologieAgtergrond (narratief)NierAfrikaanse WikipediaPaasfeesDiarreeKaapstadHartversakingWiki CommonsCleopatra VIIOogLongParkinson se siekteBloukraanvoëlNedersettingSitrusEufemismeMuishondEkonomiese sektorDistrik SesRefentse MorakeKanadaXenofobieAborsie in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)HandbalKonjunktivitisKlimaatveranderingShakaBloemfonteinHomofoonRenosterBorskankerAfro-AmerikanersWet op Bantoe-onderwysSkerpioenGrondwet van Suid-AfrikaProstaatkankerAgtervoegselAkuutJakkalsWikimedia-stigtingViëtnamToutrekInsekBrendan PeyperOrale seksPolisieYstervarkAardverwarmingSkuinsstreepOmgewingsbeheerLien se lankstaanskoeneTsoenamiLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More