Frédéric Mistral

Frédéric Mistral (8 September 1830 – 25 Maart 1914) was 'n Franse digter.

Hy was die leier van die 19de eeuse herlewing van Oksitaans, 'n taal van die gebied. In 1904 deel hy die Nobelprys vir Letterkunde met José Echegaray y Eizaguirre vir sy bydrae tot die letterkunde en filologie.

Frédéric Mistral
Frédéric Mistral
Gebore8 September 1830
Maillane, Frankryk
Sterf25 Maart 1914
Maillane, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
Beroepdigter
Frédéric Mistral
Frédéric Mistral
Frédéric Mistral
Standbeeld van Frédéric Mistral in Arles

Kort biografie

Frédéric Mistral is gebore in Maillane, in die Bouches-du-Rhône département van Frankryk. Hy studeer in die regte aan die Universiteit van Aix-en-Provence en, welaf genoeg om nie te hoef te werk nie, spandeer sy lewe daaraan om Oksitaans weer op die been te bring. Hy ontwikkel byvoorbeeld 'n woordeboek in Oksitaans, en stig 'n etnografiese museum in Arles. Hy sterf ook in Maillane.

Bibliografie

Poësie

  • Mirèio (Mireio: 'n Gedig van Provence) - 1859
  • Calendau - 1867
  • Lis Isclo d'Or - 1876
  • Nerto - 1884
  • Lou Pouemo dou Rose (Lied van die Rhone) - 1897
  • Lis Oulivado - 1912

Prosa

  • La Reino Jano (Koningin Johanna) - 1890
  • Prose d'Armana, 3 volumes kortverhale - 1926-1929

Nie-fiksie

  • Moun espelido (My oorsprong), memoires - 1906

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Frédéric Mistral Kort biografieFrédéric Mistral BibliografieFrédéric Mistral VerwysingsFrédéric Mistral Eksterne skakelsFrédéric Mistral18301904191419de eeu25 Maart8 SeptemberDigterFilologieFrankrykJosé Echegaray y EizaguirreNobelprys vir LetterkundeOksitaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

N.P. van Wyk LouwPornografiese akteurSpeelkaartKletsrymBruin menseBreedtegraadSuider-AfrikaSlangVerlede tydMag (sosiale wetenskappe)HamburgerKolitisDuitsInsekKolonialismePirow BekkerToekoms van die AardeVolhoubare ontwikkelingJohn Samuel SchlesingerTydEkonomiese sektorSelfieHibernasieHondKompasMeningsverskil oor aardverwarmingRugbyPersoonlikheidAngolaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAntjie KrogThys die BosveldklongFluoorWoordeboek van die Afrikaanse TaalMaatskappyDieremishandelingKarakteriseringIntensiewe vormRooibloedselGriekse teaterTaalApartheidJapanAfrikanernasionalismeKultuurSamestellingVerenigde KoninkrykDialoog in fiksieToringBloemfonteinSokkerNasionalismeLiefdeLiewe HeksieTussenwerpselLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKolonoskopieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleMigrasie van voëlsDiepaartrombosePuberteitWalvisSelfmoordKernoorlogKaapse VlakteMartin Luther King jr.JeuksiekteLewerDubbelpuntOmtrek, oppervlakte en volumeMarsPriemgetalGreen Porno🡆 More