Teologie

Teologie (van die Griekse woorde theos wat God beteken en logos wat woord of segging beteken) bestudeer die openbaring van God teenoor die mens soos wat dit in die geskiedenis neerslag gevind het tot en met vandag.

Die woord teologie word meestal in 'n Christelike konteks gebruik en bestudeer God se openbaring tot die mens hoofsaaklik aan die hand van die Bybel en die geskiedenis van die Christelike kerk.

Christelike teologie kan onderverdeel word in:

  • Diakonologie
    • Homiletiek
    • Kategetiek
    • Pastoraat
  • Dogmatologie
  • Sendingwetenskap

Tags:

BybelChristendomGeskiedenisGodGrieksKerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EskomMaroš ŠefčovičBeesDaggaHeidelberg, GautengHond20 AprilRutenium(IV)oksiedLionel PetersonCorioliskragMuisvoëlLiewe HeksieHemelvaartsdagDrie (sport)Angina pectorisNG gemeente JansenvilleTandbederfEngelandGewone tortelduifElandréNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCleopatra VIIAs jy singLMenseregtedagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSewendedagadventismeSuid-Afrikaanse VrouefederasieGlenys LynneGetalVelSeekoeiMynbouKoperSkisofrenieReddingskakeAfrikanersBlackie Swart (sanger)KunsSharpeville-slagtingVyfsterAce MagashuleLuiperdVraag en aanbodLys van Afrika-landeSpierNicola HanekomOogproblemeBobby AngelDanie NiehausVerkleinwoordJaloesiePoesXhosaHeupKaapstadse waterkrisis 2015-2018SikloonVratHebreeuse alfabetSomerVolstruisRugbyEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOopbroninhoudVolksrepubliek ChinaMoedersdagAardbewingMiltThys die BosveldklongEngelsTweede WêreldoorlogRenosterJoseph Goebbels🡆 More