1832

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "1832" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Die jaar 1832 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling...
  • Thumbnail for Georges Cuvier
    Georges Cuvier (kategorie Sterftes in 1832)
    Frédéric Dagobert Cuvier (Montbéliard, 23 Augustus 1769 – Parys, 13 Mei 1832), was 'n Franse geoloog, patoloog-anatoom, soöloog en paleontoloog. Sy eintlike...
  • Thumbnail for Hyalonematidae
    van die Hexactinellida. Chalaronema Ijima, 1927 Compsocalyx Schulze, 1904 Hyalonema Gray, 1832 Lophophysema Schulze, 1900 Tabachnickia Özdikmen, 2010...
  • Thumbnail for Johann Wolfgang von Goethe
    Johann Wolfgang von Goethe (kategorie Sterftes in 1832)
    Johann Wolfgang von Goethe (28 Augustus 1749 – 22 Maart 1832) was 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof. Die veelsydige...
  • Joachim Oppenheim (kategorie Geboortes in 1832)
    Joachim (Ḥayyim) Oppenheim (Hebreeus: חיים אופנהיים; ‎Morawië, (1832-09-29)29 September 1832 – Berlyn, 27 April 1891(1891-04-27)) was 'n skrywer en die rabbi...
  • Thumbnail for Otto van Griekeland
    Ἑλλάδος, Óthon, Vasiléfs tis Elládos; 1 Junie 1815 – 26 Julie 1867) het in 1832 die eerste moderne koning van Griekeland geword volgens die Kongres van Londen...
  • Thumbnail for Honoré de Balzac
    Firmiani (1832) Le Message (1832) Louis Lambert (1832) Le Colonel Chabert (1832) Le Curé de Tours (1832) La Bourse (1832) La Femme abandonnée (1832) La Grenadière...
  • Thumbnail for Achille Valenciennes
    of Fish") (1828–1848), en later alleen, nadat Cuvier oorlede is in 1832. In 1832 het hy vir Henri de Blainville (1777–1850) opgevolg as voorsitter van...
  • Thumbnail for Gustave Eiffel
    Gustave Eiffel (kategorie Geboortes in 1832)
    Alexandre Gustave Eiffel (15 Desember 1832 – 27 Desember 1923) was 'n Franse strukturele en lugvaartingenieur. Hy is in Dijon gebore. Hy behaal sy graad...
  • Thumbnail for Walter Scott
    Walter Scott (kategorie Sterftes in 1832)
    (Edinburgh, 14 Augustus 1771 - Abbotsford House, Abbotsford, 21 September 1832) was 'n Skotse digter en skrywer wat veral bekend is om sy historiese romans...
  • Thumbnail for Springfield, Illinois
    beweeg en in 1823 het die dorp die County administratiewe setel geword. In 1832 het die nedersetting amptelik dorpstatus gekry en in 1837 het die dorp Illinois...
  • Thumbnail for Napoleon II
    Napoleon II (kategorie Sterftes in 1832)
    Napoleon II, Die Hertog van Reichstadt (20 Maart 1811 – 22 Julie 1832) was die seun van Napoleon Bonaparte en vir 'n kort tydperk die tweede Keiser van...
  • Thumbnail for Felix Mendelssohn
    twaalfjarige kennis gemaak met die bejaarde Johann Wolfgang von Goethe (1749–1832), met wie hy 'n merkwaardige vriendskap gehad het. In Parys het hy die bewondering...
  • Thumbnail for Salem, Oos-Kaap
    vernoem deur eerwaarde William Shaw. Die eerste kerk is in 1822 gebou en in 1832 vervang deur 'n gebou wat vandag as die laerskool dien. Lys van dorpe in...
  • Thumbnail for 1790
    Jean-François Champollion, Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie († 1832). Onbekend – Silkaats, stigter en die eerste koning van die Ndebele († 1868)...
  • Thumbnail for Anna van Groot-Brittanje
    deur sy ouma aan moederskant, Elizabeth, dogter van Jakobus VI & I. Lodge (1832), pp. 7–8 Benians, Ernest Alfred (1909). The Cambridge Modern History. MacMillan...
  • Thumbnail for Maksimiliaan I van Meksiko
    Maksimiliaan I van Meksiko (kategorie Geboortes in 1832)
    Ferdinand Maksimiliaan Josef Maria van Oostenryk (* 6 Julie 1832 in Schönbrunn, Wene, Keiserryk Oostenryk; † 19 Junie 1867 in Querétaro, Meksiko), ook...
  • Thumbnail for José Echegaray y Eizaguirre
    José Echegaray y Eizaguirre (kategorie Geboortes in 1832)
    José Echegaray y Eizaguirre (19 April 1832 – 14 September 1916) was 'n Spaanse wiskundige, politikus, en die belangrikste Spaanse dramaturg van die laaste...
  • Thumbnail for Nicholas Aylward Vigors
    parlement van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland vanaf 1832 tot en met sy dood in 1840. "Rootsweb: Nicholas Aylward Vigors M.P. 1786–1840...
  • Thumbnail for Pous Gregorius XVI
    Giuliani 27 Mei 1832 – Summo Iugiter Studio – Oor gemengde huwelike. 9 Junie 1832 – Cum Primum – Oor burgerlike gehoorsaamheid. 15 Augustus 1832 – Mirari Vos...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MutasieCarike KeuzenkampBeeldspraakEugenetikaWielNederduitse Gereformeerde KerkGautengRooikatMiljardXenofobiePrimêre sektor van die ekonomieMondRandall WicombGasPad na jou hartAfrikaViëtnamoorlogVoornaamwoordBorskankerKunsmatige intelligensieMielieBernice WestEid-oel-FiterPlaasjapieRenosterGeestesteuringAfrikaanse WikipediaDulcie van den BerghAsiëAlkoholismeMonopolieOogproblemeSomerJavaScriptInternetLondenStollingsgesteenteGriepPuberteitLys van hoofstedeSwangerskapGeskiedenis van NamibiëRooiwaterDiepaartromboseGeelhoutWes-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRob HersovKoperKunsmatige algemene intelligensieSoogdierKrieketMikroskoopKoos KombuisBlackie Swart (sanger)PoësieGesagXHTMLGeboorteHeupAartappelAnneli van RooyenNoag se arkErfenisdag (Suid-Afrika)SanskritVerkoueReg tot ‘n gesonde omgewingLys van politieke partye in Suid-AfrikaBaljuMantisSaartjie BaartmanTsongaBreinvliesontstekingDuitse masels🡆 More