Achille Valenciennes

Achille Valenciennes (9 Augustus 1794 – 13 April 1865) was 'n Franse dierkundige.

Achille Valenciennes
Achille Valenciennes
Gebore (1794-08-09)9 Augustus 1794
Parys, Frankryk
Oorlede 13 April 1865 (op 70)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Parasitologie, dierkunde
Instelling(s) Muséum national d'histoire naturelle

Valenciennes is in Parys gebore en het onder Georges Cuvier gestudeer. Valenciennes het parasitiese wurms in mense bestudeer en 'n belangrike bydrae gelewer tot parasitologie. Valenciennes het ook 'n verskeidenheid taksonomiese klasiifikasies gedoen en fossiele met bestaande spesies verbind.

Hy het saam met Cuvier gewerk aan die 22-volume Histoire Naturelle des Poissons, ("Natural History of Fish") (1828–1848), en later alleen, nadat Cuvier oorlede is in 1832. In 1832 het hy vir Henri de Blainville (1777–1850) opgevolg as voorsitter van die Histoire naturelle des mollusques, des vers et des zoophytes by die Muséum national d'histoire naturelle.

Vroeg in sy loopbaan is hy deur Alexander von Humboldt (1769–1859) versoek om diere te beskryf en te klassifiseer, wat laasgenoemde op sy reistogte in die Amerikaanse trope gevind het. Dit het tot 'n lewenslange vriendskap tussen die twee gelei. Valenciennes is die binomiale kenner van verskeie visspesies.

Hy het ook tot herpetologie 'n bydra gemaak, deur twee nuwe reptielspesies te beskryf.

Die Orgaan van Valenciennes, 'n deel van die anatomie van die vroulike Nautilus-genus, wat se doel nog steeds onbekend is, is na hom genoem.

'n Spesie van die akkedisse, Anolis valencienni, is na hom genoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DierkundeFrankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SitrusGiuseppe GuarneriLys van Afrikaanse skrywersDierBreinkaartMonumentYsterDiskriminasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersHerpes simplexSteenkool in Suid-AfrikaWieg van die MensdomEerste WêreldoorlogOlimpiese Somerspele 2024KlimaatveranderingRobbeneilandRugbyGriepSpecial Air ServiceEkonomie van Suid-AfrikaRenosterNiemetaalLionel PetersonJeuksiekteCristiano RonaldoWoestynLiefdeSpinnekopWitstinkhoutAfvalbestuurHolocaustSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AlliterasieAkwariumHipertensieNederlandsAgtervoegselMenseregteTekstielNarkoseAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGemeenskapKaapstadEiffeltoringKwaZuluTswanaKragopwekkingBuffelLys van Afrika-landeKweekhuisgasEkostelselKoekie (rekenaarwetenskap)BlaarGeelsugBrandmondsindroomSiembambaSlag van Cuito CuanavalePlaasjapieVaginale kankerNoord-KaapRuan PienaarDeurgangsriteBeaufortskaalRookgewoonteHartaanvalResensieMetaalGreen PornodgbsjVergelykings (taalkunde)OsoonuitputtingViëtnamBlack SashErica BoyerIdioomSaartjie BaartmanVersoeningsdagMisdaadroman🡆 More