Actinopterygii

Actinopterygii is 'n klas gewerwelde beenvisse van die superklas Osteichthyes met meer as 27 000 spesies.

Actinopterygii is afgelei van die Grieks (aktino = straal & pterygion = vin of vlerkie). Die gemeenskaplike faktor van die klas is dat al die visse straalvinvisse is. Dit beteken dat die vinne deur beenstrale ondersteun word. Dit is die strale wat so seer kan steek indien die visse verkeerd hanteer word. Die klas het ook slegs een dorsale vin - wat verdeel mag wees en die neussakke open slegs na buite.

Actinopterygii
Tydperk: Laat Siluur–Onlangs
Actinopterygii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Actinopterygii
Superordes

Actinopterygii word in drie infraklasse ingedeel: chondrostei, holostei en teleostei. Laasgenoemde bevat die meeste lewende visse ter wêreld.

Sien ook

Bron


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrikaanse televisiereekseEjakulasieKolonoskopieBiodiversiteitEkostelselRob HersovWerkwoordKevin RuddKolonialismeYsterXenofobieFranse RewolusieJudaïsmeMenslike seksuele gedragJohannes MeintjesKoolstofKatoenVoorvoegselOnse VaderLionel PetersonKrieketNederlandsSlimfoonVlieënde HollanderSkerpioenVersoeningsdagShanzhaiTropiese sikloonLys van Suid-Afrikaanse musikanteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMaanJazzHeuningbyNederduitse Gereformeerde KerkSeksuele stimulasieWetenskaplike klassifikasiePaasfeesGrondwetIngrid JonkerCristiano RonaldoRoesKoorsblaarDigvormKontinentHokkieKapitaal (ekonomie)DachshundHannes van WykTelwoordVerkleinwoordDiepaartromboseLettergreepBesoedelingE-posGeskiedenis van AfrikaansSwangerskapHematurieSmaakEnkelvoudige sinTweede WêreldoorlogAfvalbestuurChromatografieAngolaTafelbergVrouViëtnamUnited Democratic FrontSeisoenGrondsoorteDinosourus19de eeuSout (chemiese stof)MiltAfkortingSwart nasionalismeSeksueel oordraagbare infeksieBernice West🡆 More