Teleostei

Teleostei is die dominante visse van vandag.

Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20,000 lewende spesies in.

Teleostei
Tydperk: Jura – Onlangs
Teleostei
Bo na onder: Retroculus lapidifer, Labrisomus nuchipinnis, Ogcocephalus notatus, Acanthurus coeruleus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Teleostei

Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes (vertebrata), kaakdier-visse (Gnathostomata), beenvisse (Osteichthyes) en straalvinvisse (Actinopterygii).

Die visse het beweegbare kake met aangepaste kaakspiere. Hierdie aanpassing laat hulle toe om die kake uit die mond na buite te steek. Dit help hulle om vinnig bewegende prooi te kan gryp.

Taksonomie

Visse in hierdie infraklas kan in 12 superordes en 42 ordes onderverdeel word:

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkarlakenkoorsHeks van HexrivierEskomFabelJeugdagSmaakShakaWoordsoortMagneetRussiese inval in Oekraïne sedert 2022XenofobieEugenetikaGeskiedenis van Suid-AfrikaWolkSelfieDiskriminasieKaapstadDramaAngolaAgtervoegselWeervoorspellingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGoudTussenwerpselKoorsblaarSeksismeHaaieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Gewone luislangGemeenskapsorganisasieSokkerMasturbasieRoesBeurtkragLikkewaanJaco JacobsThys die BosveldklongVryheidsmanifesLyfstraf in skoleKletsrymJan van RiebeeckVars waterSeptimius AwardsGordelroosHolocaustMickey MuisSpinnekopTropiese sikloonGeelslangWillie JoubertAntisemitismeMeningsverskil oor aardverwarmingMiddelmisbruikGevolge van aardverwarming op oseaneOnderwysNetbalSebraAanhalingstekensWikimedia-stigtingAtleetvoetAborsieNatuurlike hulpbronLys van Kaapstad se voorstedeLiewe HeksieKasteel die Goeie HoopVraag en aanbodKweekhuiseffekDie GelofteLys van elemente volgens simboolVoornaamwoordProvinsies van Suid-AfrikaDeelteken en umlautLys van veltoestandeGautengVaste stofVarkgriep🡆 More