Beenvisse

Die Beenvisse (Osteichthyes) is 'n superklas van visse wat aan die filum van die Gewerweldes behoort.

Die superklas maak voorsiening vir alle tipe visse waarvan die skelet uit been bestaan. Beenvisse beskik oor swemblase en operkulums (kieudeksels) met een kieu-opening aan elke kant van die kop. Die meeste spesies is ovipaar en slegs die families Bythitidae, Clinidae en die Selakante is vivipaar.

Beenvisse
Tydperk: 420–0 m. jaar gelede
Silurian tot vandag
Beenvisse
Epinephelus lanceolatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Osteichthyes

Huxley, 1880
Klas

Die superklas sluit die kraakbeenvisse uit. Visse waarvan die skelet uit kraakbeen bestaan ressorteer onder die superklas Chondrichthyes.

Die superklas Osteichthyes het twee klasse: Sarcopterygii en Actinopterygii.

Visordes

Die volgende ordes is deel van die beenvisse en kom aan die Suider-Afrikaanse kus voor:

Nommer Orde Beskrywing Klas Superklas
1 Albuliformes Beenvisagtiges Straalvinvisse Beenvisse
2 Anguilliformes Palings Straalvinvisse Beenvisse
3 Atheriniformes Straalvinvisse Beenvisse
4 Beloniformes Straalvinvisse Beenvisse
5 Beryciformes Straalvinvisse Beenvisse
6 Clupeiformes Harings, sardyne en Ansjovisse Straalvinvisse Beenvisse
7 Coelacanthiformes Selakante Vleisvinvisse Beenvisse
8 Cypriniformes Straalvinvisse Beenvisse
9 Elopiformes Straalvinvisse Beenvisse
10 Gadiformes Kabeljouagtiges Straalvinvisse Beenvisse
11 Gobiesociformes Klipsuiers Straalvinvisse Beenvisse
12 Gonorynchiformes Sand en Melkvisse Straalvinvisse Beenvisse
13 Lampriformes Straalvinvisse Beenvisse
14 Lepidosireniformes Suid-Amerikaanse en Afrika longvisse Vleisvinvisse Beenvisse
15 Lophiiformes Hengelaars Straalvinvisse Beenvisse
16 Mugiliformes Harders Straalvinvisse Beenvisse
17 Ophidiiformes Kuskpalings Straalvinvisse Beenvisse
18 Perciformes Baarsagtiges Straalvinvisse Beenvisse
19 Pleuronectiformes Platvisse Straalvinvisse Beenvisse
20 Scorpaeniformes Straalvinvisse Beenvisse
21 Siluriformes Babers Straalvinvisse Beenvisse
22 Syngnathiformes Pypvisse & Seeperdjies Straalvinvisse Beenvisse
23 Tetraodontiformes Straalvinvisse Beenvisse
24 Zeiformes Straalvinvisse Beenvisse

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesoedelingRasionale getalCalviniaOopbroninhoudLeierPersoonlikheidWikimedia-stigtingTaalAustraliëMisdaadKinderregteMangelontstekingHerfsLMonumentVersamelnaamAnneli van RooyenLys van bekende Suid-AfrikanersSwart menseMIV/vigs in Suid-AfrikaMiljardLys van nedersettings in Suid-AfrikaAborsieProstaatkankerAarverkalkingTreinAfrikaanse TaalmonumentVervoerMaatskaplike verantwoordelikheidCounter-Strike 2Adolf HitlerKoolhidraatSkuinsstreepViëtnamoorlogPerdJohannesburgKorrupsieHokkieOorkruipersImpakte van toerismeNazi-DuitslandMorfeemToringToekoms van die AardeKunsmatige intelligensieRooibokKlimaatsverandering in AfrikaTydEienaamSpysverteringstelselHoofstadEllipstekenHartAnrich HerbstLys van myne in Suid-AfrikaFabelMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordTradisionele literatuurItaliëJagluiperdAfrikaanse woordelys en spelreëlsHartversakingJak de PriesterSeksismeIntensiewe vormMotorvoertuigNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGevolge van aardverwarming op oseaneWetenskaplike klassifikasieVolhoubaarheidGriekwa-AfrikaansBeleggingNier🡆 More