Dierkunde

Dierkunde is die wetenskaplike bestudering van lewende diere.

Dit vorm deel van biologie. Dierelewe word in groepe genaamd filums ingedeel, waarvan daar ten minste 30 is.

Dierkunde
Verskeie dierepesies.

'n Dierkundige is 'n persoon wat lewende diere bestudeer. Hulle kan in laboratoriums werk, of veldwerk doen, byvoorbeeld deur afgeleë kamera's aan te wend. Hulle gebruik diverse metodes om die struktuur, funksie, ekologie en evolusie van diere te dokumenteer. Die struktuur word ontleed deur disseksie en mikroskopiese analise. Funksie word ondersoek deur observasie en eksperimente. Dierkundiges word onder andere deur universiteite, museums en dieretuine aangestel.

Paleontologie voorsien inligting oor uitgestorwe spesies.

Eksterne skakels

Tags:

BiologieDierFilum

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidHaaieBiodiversiteitFrankrykEuropaBloukraanvoëlLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Septimius AwardsAartappelAntjie KrogLys van elemente volgens simboolVolhoubare ontwikkelingLimpopo (rivier)JapanDoziKommunismeDirekte en Indirekte redePenisHartSkoenlapperEnsiklopedieAB de VilliersHidroulikaVioolEerste WêreldoorlogAngolaRosa ParksSimboolCorioliskragPretoriaEwenaarBraaiVoorsetselGeografie van Suid-AfrikaSelfvertroueBruin menseJode in Suid-AfrikaZack du PlessisAfrikanernasionalismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteIronieSwemSamestellende afleidingLabia (geslagsdele)Adolf HitlerSendelingposisieIndustriële RevolusieAppelStam (taalkunde)Politieke partyBronsDepressie (gemoedstoestand)MensCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHage GeingobStaatstoelaeLeonardo da VinciWaterbesparing in Suid-AfrikaKultuurLys van nedersettings in Suid-AfrikaVaginaLeestekenNamibiëOlifantCurly HowardBalletAardrykskundeKappie (skryfteken)JuraKolorektale kankerRomeinse RykKaapstadse waterkrisis 2015-2018WaterpokkiesWortelNierversakingVolksrepubliek China🡆 More