Biologie Orde

In die wetenskaplike klassifikasiesisteem wat gebruik word in biologie, is die orde (Latyn: ordo, meervoud ordines) 'n rangorde tussen die klas en die familie.

Biologie OrdeLeweDomeinKoninkrykFilumKlasOrdeFamilieGenusSpesie

Geskiedenis van die begrip

Biologie Orde 
Portret van Carolus Linnaeus, deur J H Scheffel (1739)
Biologie Orde 
Die voorblad van Systema Naturae, tiende uitgawe, in Duitsland gepubliseer (1758)

In die 1690's het die Duitse plantkundige Augustus Rivinus "orde" die eerste keer beskryf as 'n afsonderlike rangorde van biologiese klassifikasie. Carolus Linnaeus was die eerste persoon om dit volgehoud toe te pas binne al drie destydse koninkryke van die natuur (te wete minerale, plante, en diere) in sy Systema Naturae (1735, Eerste uitgawe).

Plantkunde

Die Linnaeaanse orde was 'n kunsmatige verdeling. Tot teen die einde van die 19de eeu het orde in die taksonomie groepe plante beskryf wat vandag onder familie geklassifiseer word. Teen 1906 het die eerste internasionale reëls van plantkundige nomenklatuur verskyn, en in dié reëls is familie toegewys aan die bogenoemde groep, en is orde begin gebruik vir 'n hoër rangorde wat vantevore as kohorte bekend gestaan het.

Dierkunde

In dierkunde was daar 'n meer natuurlike gebruik van die Linnaeaanse ordesisteem, en die moderne wetenskaplike loop dus nog sommige van sy ordinale name raak (soos byvoorbeeld die Lepidoptera vir die orde van motte en skoenlappers, of die orde Diptera vir vlieë, muskiete, muggies, en warmassies).

Sien ook

Bron

Tags:

Biologie Orde Geskiedenis van die begripBiologie Orde Sien ookBiologie Orde BronBiologie OrdeBiologieFamilie (biologie)Klas (biologie)LatynWetenskaplike klassifikasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MeeueSosiale mediaWeerfrontNasiebouMadison IvyGevolge van aardverwarming op oseaneRuslandTsoenamiSeksposisieSeksismePerdAardeGalblaasBeesKatoenSpreeuOrale seksInsekVergelykings (taalkunde)AkuutKimberleyLabia (geslagsdele)WikipediaWinnie Madikizela-MandelaVerantwoordelikheidGalileo GalileiLeah van NiekerkIntensiewe vormKoolhidraatWerkersdagKlankverskynselsRacheltjie de BeerNierMonopolieGemeenskapBTWSinoniemBysteekFisiese oefeningMetafoorIndustriële RevolusieTydsoneMisdaadromanMenslike skeletStadDramaPornografiese akteurReënSonnestelselLewerGrondbesoedelingMenseregte1913Rosa ParksToerismeKrugerwildtuinMiddelmisbruikUKhahlamba-DrakensbergparkSoogdierLongVaste stofGroepsgebiedewetByvoeglike naamwoordNamakwalandRassismeFinansiële staatVaginale kankerKunsmatige algemene intelligensiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAardbewingSeekoeiHernubare energieVars waterLongontstekingUitwerking van klimaatsveranderingVloeistofWoord🡆 More