Die Vleie Dieprivier

Die Dieprivier in die landstreek bekend as Die Vleie ontspring op die suidelike hellings van die Outeniekwaberge.

Hierdie rivier begin by die historiese Duiwelskop, net suid van die plaas Schoongelegen (Louvain) in die Langkloof. Daarna gaan dit verby die destydse bosboustasies Kleinplaat en Bergplaas. Noemenswaardige sytakke is die Kleinplaatrivier, Vanrooyenskraalrivier en die Eersterivier. Dit kruis die Sewepassepad net suidwes van Beervlei, die beginpunt van die Outeniqua-voetslaanpad. Stroomaf verander die rivier se naam in die Wolwerivier en vloei daarna in die Swartvlei op die vlei se mees westelike punt.

Let Wel: Hierdie rivier moet nie verwar word met die nabygeleë Dieprivier (Langkloof) nie.

Tags:

Die VleieOuteniekwaberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Toekoms van die AardeNic de JagerRomeinse syfersSprokieMenslike skeletBloedsomloopstelselNiemetaalRekenkundige rySlawerny in Suid-AfrikaMynbouVolkspeleMaatskaplike verantwoordelikheidNasiebouLeenwoordNatuurlike hulpbronOnderhandelinge om apartheid te beëindigGalblaasKindersiektesSwart menseGroot DepressieMosambiekDermpoliepPlae van EgipteBestaansboerderyOlimpiese Somerspele 2024WêrelderfenisgebiedKindermishandelingGqeberhaVulkaanSlaginstrumentEmosieSeksuele penetrasieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRooibokKommunikasieAsjantirykVleilandMoordvisKinderregteBok in die hokAlvin BruindersMiddeloorontstekingKaapstadse waterkrisis 2015-2018MaselsFanie ViljoenWilna SnymanTekstielVolhoubaarheidMierOnderwerp (taalkunde)BeurtkragCSSDeelwoordKarlien van JaarsveldVitamienKolitisVoornaamwoordAnne FrankEskomSoogdierDrinkwater163EugenetikaVarkgriepAnrikaOu TestamentNasionalismeNuwe TestamentKoos du PlessisLys van bekende Suid-AfrikanersLys van nedersettings in Suid-AfrikaSleutel (musiek)FrankrykBestuiwingJacques LootsSnuif🡆 More