Alvin Bruinders: Afrikaanse akteur, komediant, seremoniemeester, radio-omroeper en sanger

Alvin Bruinders (gebore in 1975) is 'n Afrikaanse akteur, komediant, seremoniemeester, radio-omroeper en sanger.

Hy is veral bekend vir sy rolle in TV-programme soos Vetkoekpaleis, Gautengaleng, Stoute Boude en Andries Plak (SAUK2, deur PG du Plessis geskryf).

Alvin Bruinders
Geboorte 1975
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur, komediant en sanger.
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy was in 2002 in 'n ernstige motorongeluk en moes verskeie operasies ondergaan. Daar is onder meer staalpenne in sy arm geplaas om die gebruik van een van sy hande te behou.

Bruinders is op 16 Desember 2006 met die sangeres Anrika in die eg verbind.

Diskografie

  • Kom Jol Saam Met My
  • Die Stoutgat 1
  • From The Heart

Filmografie

Verwysings

Tags:

AfrikaansPG du PlessisSAUK2

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfvertroueAkroniemSuid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)SeksismeMagneetAB de VilliersChatGPTAngolaNarsismeAvbobJazzNaaldekokerVaginaMadison IvyHernubare energieDuitse maselsFotosinteseVersamelnaamKasteel die Goeie HoopSeksuele stimulasieMaanMorfologie (taalkunde)TremRenteJohan VorsterHokkieNG gemeente TheunissenOranjerivierKoeffisiënt en magswortelSelfieKappie (skryfteken)Gewone breukeJohannesburgEkonomie van Suid-AfrikaSelfmoordDesimale breukeKopieregKlem-in-die-kaakKatherine JohnsonBesproeiingMigrasie van diereSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeMenstruasieJudaïsmeHibernasieSwart menseKolonialismeFiela se kindWetenskaplike klassifikasiePersentasieAfrikaanse naguilMandalaLeah van NiekerkAborsieRob HersovCradock-4Trigeminale neuralgieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Uitwerking van klimaatsveranderingVierde Industriële RevolusieVoegwoordPuberteitVolstruisJavaScriptBetonProvinsies van Suid-AfrikaNatuurlike hulpbronHerpes simplexIrma SternRobbeneilandHeidelberg, GautengXhosaLenteNeurenberg-verhoreAnglisisme🡆 More