Vir Beter Of Baie Beter

Vir beter of baie beter is 'n situasiekomedie (sitkom) wat op kykNET uitgesaai word.

Die program draai rondom 'n hegte gesin wat in Johannesburg in 'n luukse huis woon. Die gesinslede bestaan uit Pa, Ma, dogter en seun.

Vir beter of baie beter
Genre Sitkom
Geskep deur Willie Esterhuizen
Geskryf deur Willie Esterhuizen
Geregisseer deur Willie Esterhuizen
Pieter Esterhuizen
Met Sien teks
Oorsprong Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 1
Aantal episodes 12
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) Willie Esterhuizen
Vervaardiger(s) WESTEL
Redigeerder(s) Pieter Esterhuizen
Lokasie(s) Johannesburg
Looptydperk 25 minute
Produksiemaatskappy WESTEL
Uitsending
Oorspronklike kanaal KykNET
Oorspronklike lopie Mei 2014
Verwante film(s) Molly en Wors

Die onderliggende humor lê in die veeleisende gesinsomstandighede, ironie, dubbele standaarde, en sinspeling.

Rolverdeling

Die rolspelers is as volg:

  • Wynand van Vollenstee as Boetie Botha
  • Belinda Parkin as Barbara
  • Lelia Etsebeth as Bokkie, die lugwaardin
  • Alvin Bruinders as Colin, die buurman
  • Michelle du Plessis as Barbie (die dogter)
  • Luan Jacobs as Buks Botha (die seun).

Skrywer

Regie

  • Willie en Pieter Esterhuizen

Vervaardiger

  • WESTEL

Tags:

Vir Beter Of Baie Beter RolverdelingVir Beter Of Baie Beter SkrywerVir Beter Of Baie Beter RegieVir Beter Of Baie Beter VervaardigerVir Beter Of Baie BeterJohannesburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerMosesAfrikaHondKangogrotteOnderwysIdioomKlimaatveranderingMIV/vigs in Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneWerkloosheidJan van RiebeeckSteenkool in Suid-AfrikaReënvalbepalingC. Louis LeipoldtGalileo GalileiAntjie SomersLys van Suid-Afrikaanse musikanteYouTubeIntensiewe vormDaggaOorkruipersUnited Democratic FrontGawes van die Heilige GeesVlinderKlinkerFabelBreinMandalaAkuutKoos du PlessisMenslike skeletPlaattektoniekVoornaamwoordAntisemitismeBesoedelingAalwynAkwariumJacques LootsTienerHoofpynSebraAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGeskiedenis van erotiese afbeeldingsChristiaan BarnardOrthopteraNedersettingConsolidated B-24 LiberatorHindoeïsmeVulvaRobbeneilandKolitisKletsrymMusiekToerismeNoordwesBeurtkragEkostelselMuishondAtoomWikiquoteE-posKrieketBruin menseByvoeglike naamwoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WeervoorspellingMeervoudBevolkingsafnameErfenisKDiepaartromboseHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRooikatBrandmondsindroom🡆 More