Sytak

'n Sytak is 'n stroom of rivier wat in 'n groter stroom, rivier, of meer vloei.

Sytak
Subklas vanwatercourseWysig
Naam in kanaしりゅう, しせんWysig
Teenoorgestelde vanafwykerWysig
Wikidata-eienskapsytak, sytak oriëntasieWysig

'n Sytak vloei nie regstreeks in 'n see of oseaan nie. Sytakke en die hoofstamrivier dreineer die omliggende opvanggebied van sy oppervlakwater en grondwater, wat die water na 'n oseaan lei.

'n Samevloeiing, waar twee of meer waterliggame mekaar ontmoet, verwys gewoonlik na die samesmelting van sytakke.

Die teenoorgestelde van 'n sytak is 'n afwyker, 'n rivier of stroom wat afwyk van en wegvloei van die hoofstroom af. Afwykers word meestal in rivierdeltas aangetref.

Galery

Verwysings

Tags:

GrondwaterMeerOpvanggebiedOseaanRivierStroom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nadia ValvekensDemi Lee MooreAmateurradioYslandSpysverteringstelselCristiano RonaldoVolstruisKongo-krisisHoopXenofobie in Suid-AfrikaBruin huisslangMusieksimboleKrieketVersoeningsdagTaal2001Samestellende afleidingLys van Nederlandse skildersHadedaAardbewingFacebookLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWetenskaplike klassifikasieMaagKlimaatsverandering in AfrikaPad na jou hartSlag van Cuito CuanavaleKunselementeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMateriaalAfrikaAustraliëMagneetDemokratiese Republiek die Kongo7de LaanTuberkuloseBloemfonteinKerrieDokterKoos du PlessisSoogdierVennootskapAfrikaanse WikipediaKoorsKrugerwildtuinDuitslandSinoniemSirkusJakkalsLieweheersbesieNamibwoestynKerngeneeskundeSwangerskapSuid-Afrikaanse randLys van Afrikaanse rolprenteKweekhuiseffekRassismeGeldeenheidLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMonopolie3D-rolprentAfrikanersRoemeensKlereHidroëlektrisiteitSarel Jacob PretoriusHomoniemEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaZoeloeVingerseksKankerEugenetikaNierBysteekSpreeu🡆 More