Bok In Die Hok

Bok in die hok is 'n sekere weergawe van die spel wat in Engels dodgeball genoem word.

Dit is 'n speletjie waar kinders in 'n afgebakende gebied staan, die hok, met twee kinders aan die buitekant, weerskante van die hok. Die twee kinders aan die buitekant, gebruik dan 'n bal en probeer die kinders in die hok raakgooi.

Bok In Die Hok
Bok in die hok

Indien 'n kind raakgegooi word, moet die kind uit die hok gaan en help om ook die bal te gooi. Die kind wat laaste oorbly is die wenner van die spel.

Sien ook

Tags:

Kinderspeletjies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-KaapBernice WestSimboolSeksismeOntdekking van die chemiese elementeSuid-AfrikaGroepsdrukKolonialismeIntensiewe vormFiela se kindMiljardHomofoonResensieDiskriminasieKlimaatsverandering in AfrikaNasionale VrouemonumentIrma SternSjimpanseeNiersteenShanzhaiAngolese BurgeroorlogVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameHeuningbyPirow BekkerHannes van WykDuitslandWeervoorspellingAkademiaOu Apostoliese KerkNeo-NazismeAngina pectorisAntjie SomersJohn Samuel SchlesingerAvbobKarpaletonnelsindroomLandbouMIVNarkoseSikloonAntisemitismeIsraelGreta ThunbergTrappe van vergelykingNarsismeWiskundige terminologieVaalrivierSwaziSebraKrieketHomoniemPornografiese subgenresAfrikaanse WikipediaDarwinismeRassismeLugbesoedelingAardverwarmingAngssteuringMorfologie (taalkunde)SpinnekopTsoenamiAustraliëKindermishandelingMusiekStaat PalestinaLys van Joodse feeste en herdenkingsBruin menseBruin huisslangWinterMaatskappyVleilandNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHartaanvalWikiPornografiese akteurPinkster🡆 More