Brandbal

Brandbal is 'n speletjie, soortgelyk aan bok in die hok, wat deur kinders gespeel word.

Brandbal
Brandbal teen 'n saal se muur.

Al die spelers tree teen 'n muur aan. 'n Leier word aangewys wat die ander met 'n tennisbal probeer raakgooi. Die spelers moet rondspring om die bal te probeer ontduik. Dié wat raak gegooi word, is uit.

Om besering en bloukolle te vermy, mag die leier nie te naby staan, te hard gooi, of met die bal hardloop nie.

Sien ook

Tags:

Bok in die hok

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BerilliumYslandSuid-AfrikaHartaanvalIntensiewe vormLieweheersbesieMoedersdagHeidelberg, GautengKapitalismeE-posMigrasie van voëlsDagboekMagnetismeByLimfvatstelselTrappe van vergelykingAfkortingTransatlantiese slawehandelStedelike gebiedBaljuKoue OorlogLettergreepAfrikaanse woordelys en spelreëlsDie Stem van Suid-AfrikaStollingsgesteenteJan-Willem BreureNedersettingSpinnekopToekoms van die AardeLys van nedersettings in Suid-AfrikaAluminiumMorfeemPersoonlikheidXhosasGeestesteuringWoordsoortDokterSimboolLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsRina HugoShakaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRob HersovKitaarTuisbladElektroniese of digitale mediaBestaansboerderyNederlandMusiekKokerboomWiki CommonsWet op Bantoe-onderwysArabiesKopieregCeresSelfoonHector PietersonIronieKappie (skryfteken)HindoeïsmeAfrikaanse naguilDesimale breukeVulkaanFrankrykSebraSwawelBlack SashMiddelmisbruikSteenkool in Suid-AfrikaGedigPoësieOmtrek, oppervlakte en volumeOnderhandelinge om apartheid te beëindigOnse VaderDiepaartrombose🡆 More