Hoogekraalpas: Vierde bergpas op die Sewepassepad in Suid-Afrika

Die Hoogekraalpas is op 'n nou grondpad tussen George en Knysna deur die voetheuwels van die Outeniekwaberge.

Hoogekraalpas
Ligging Tussen George en Knysna
Hoogte 113 m en 225 m
Lengte 3 km
Voltooi in 1882
In Outeniekwaberge

Die pas lê wes van Karatara by die koördinate 33° 55′ suid en 22° 46′ oos. Alhoewel dit slegs 3 km lank is, is die hoogteverskil in die pas tussen die 113 m en 225 m bo seespieël. Onder in die pas gaan die pad oor die Hoogekraalrivier wat sy water bring na die Ruigtevlei en Swartvlei.

Afgesien van melkplase is hier ook verskeie denneplantasies. Swaargelaaide vragmotors vervoer boomstamme van die saagmeul na die markte.

Die pas dateer uit 1882.

Lees ook

Tags:

GeorgeKnysnaOuteniekwaberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HokkieKatEweknienetwerkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VulkaanAtriale fibrillasieMadison IvyVaginale kankerD.J. OppermanMisdaadromanWitbankElektrolietDigvormBesnydenisJohan BadenhorstKoerantTamatieWêreldboekedagZoeloeKunsmatige algemene intelligensieKoppeltekenSkildklierWet op Bantoe-onderwysGroot TrekGeslagsgelykheidLys van nedersettings in Suid-AfrikaDiarreeNadia ValvekensWikimedia-stigtingJewgeni PrigozjinAnilingusMensGalblaasPiesangGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogTafelsoutGeskiedenis (vakgebied)Nasionale VrouedagHeidelberg, GautengSiekteKoperPreseminale vloeistofHannes van WykOseaanbesoedelingRassismeWet op NaturellengrondNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKhoikhoiKunsDonkieAB de VilliersLettergreepVaginaVerenigde State van AmerikaOseaanBedreigde spesiePersGeskiedenis van AfrikaansSweedsSinkHeelgetalBerghaanEkonomieTydBruin huisslangVioolLys van elemente volgens simboolErfenisdag (Suid-Afrika)PerdAbstraksie (rekenaarwetenskap)BronadresJodeCarles PuigdemontAntoniemBestuiwingUnited Democratic FrontAppendiks🡆 More