Langeberg Plaaslike Munisipaliteit

Die Langeberg Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Breederivier/Wynland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Langeberg Plaaslike Munisipaliteit Langeberg
Kaart van Suid-Afrika wat Langeberg in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynland
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC026
Burgemeester SW van Eeden (DA)
Hoofstad Ashton
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 4 518 km²  
Bevolking 97 724 (2011)

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Wapen

Die munisipale raad het in 2002 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Gedeel [in blou en silwer], regs, 'n goue druiwetros met twee blare, links 'n blou horing van oorvloed gevul met vrugte van natuurlike kleur; op 'n golwende skildhoof gedeel en hoekig deursnede van blou en silwer drie gekanteelde pieke van die een in die ander. Die helmteken is 'n rustieke muurkroon, en die wapenspreuk is Diens - ukukhonza - service.

Verwysings

Tags:

Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteitSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerBywoordBrandmondsindroomByvoeglike naamwoordMosesWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOogGriekwa-AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBorsOrgasmeHerfsEmo AdamsPeter SnydersBoer Soek 'n VrouPaulus van TarsusXenofobie in Suid-AfrikaIngrid JonkerSitrusLys van Kaapstad se voorstedeKrugerwildtuinBosluisTennisVloeistofBybelKletsrymFrederik Willem de KlerkSekondêre sektor van die ekonomieWitrenosterDesmond TutuKaapse florarykMusieksimboleFotosinteseLiewe HeksieGroot GatMaatskappyKonflik (proses)EugenetikaSharpeville-slagtingDuitslandRobbeneilandRussiese inval in Oekraïne sedert 2022HaasYstervarkVaste stofKarakteriseringRobert SobukweDarwinismeGriepRoofvoëlSlangDricus du PlessisWetenskaplike klassifikasieLys van bekende Suid-AfrikanersSinkLys van Suid-Afrikaanse digtersDoelwitWerkersdagPubliekGedigNeerslagKasterolieVoegwoordAfrikanersLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeksChemiese reaksieVerlede tydAgtergrond (narratief)JakkalsMagnetismeIslamitiese StaatChemiese elementPaddaWiki CommonsVagina22 April🡆 More