Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit

Die Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit Theewaterskloof
Kaart van Suid-Afrika wat Theewaterskloof in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC031
Burgemeester Kallie Papier (PA)
Hoofstad Caledon
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Sotho
Area 3 232 km²  
Bevolking 108 790 (2011)

Bestuur

Theewaterskloof Munisipaliteit is in 12 kiesafdelings verdeel en word deur 'n 23-lid raad bestuur.

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Tags:

Overberg-distriksmunisipaliteitPlaaslike munisipaliteitSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SementHector PietersonEyjafjallajökullDrukkersweseAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGoudSuid-Afrikaanse GrensoorlogNierLys van Afrikaanse rolprenteAppel (sanger)OseaanBosluisMaatskaplike verantwoordelikheidOntkiemingSwangerskapAluminiumYouTubeToekoms van die AardeAfrikaanse TaalmonumentDrakensbergeWeer (meteorologie)Cleopatra VIIVolhoubaarheidDaggaAntisemitismeKrokodilGeografiese inligtingstelselJodeVeelvoudige sinIdeologieVryheidsmanifesMoslemStedelike hitte-eilandKlitorisTweede VryheidsoorlogGalileo GalileiJagluiperdCristiano RonaldoHokkieKitaarAardeGezina, PretoriaRooibokRymGemeenskapsorganisasieVoortrekkermonumentVerstedelikingLandbouKaartHondTsoenamiEnergieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaGrondbesoedelingNasiebouWinnie Madikizela-MandelaRefentse MorakeBesoedelingEwenaarPlantMisdaadBrongitisKoppeltekenKaapstadDemi Lee MooreGevolge van aardverwarming op oseaneTierEuropaVoegwoordEkonomiese sektorDemografie van Suid-AfrikaKoolstofdioksiedLys van Afrikaanse skrywers🡆 More