Demografie Van Suid-Afrika

Suid-Afrikaanse bevolkingsyfers vir die 1904-sensus.

Demografie Van Suid-Afrika
Ontwikkeling van Suid-Afrika se bevolking
Demografie Van Suid-Afrika
Bevolkingsdigtheid:

   <1 /km²

   1–3 /km²

   3–10 /km²

   10–30 /km²

   30–100 /km²

   100–300 /km²

   300–1000 /km²

   1000–3000 /km²

   >3000 /km²


Bevolkingsyfers

Bevolking

Jaar
van
sensus
Bevolking
1904 5 175 463
1911 5 972 757
1921 6 927 403
1936 9 587 863
1946 11 415 925
1951 12 671 452
1960 15 994 181
1970 21 402 470
1996 40 585 568
2001 44 819 777
2011 51 770 560

Historiese sensusse

1904-sensus

Bron:

Kolonie Kaapkolonie Natal Transvaalkolonie Oranjerivierkolonie Totaal Persentasie
Swartes  1 424 787 904 041 937 127 225 101 3 491 056 67.5%
Blankes 579 741 97 109 297 277 142 679 1 116 805 21.6%
Bruines 395 034 6 686 24 226 19 282 445 228 8.6%
Asiërs 10 242 100 918 11 321 253 122 734 2.4%
Totaal 2 409 804 1 108 754 1 269 951 387 315 5 175 463 100.0%
% van Suid-Afrika 46.6% 21.4% 24.5% 7.5% 100%

1960-sensus

Bronne: Statesman's Year-Book 1967–1968; Europa Year Book 1969

Kolonie Kaapkolonie Natal Transvaalkolonie Oranjerivierkolonie Totaal Persentasie
Swartes 3 011 080 2 199 920 4 633 378 1 083 886 10 928 264 68.3%
Blankes 1 003 207 340 235 1 468 305 276 745 3 088 492 19.3%
Bruines 1 330 089 45 253 108 007 25 909 1 509 258 9.4%
Asiërs 18 477 394 854 63 787 7 477 125 3.0%
Totaal 5 362 853 2 980 262 6 273 477 1 386 547 16 003 139 100.0%
% van Suid-Afrika 33.5% 18.6% 39.2% 8.7% 100.0%

Ouderdom- en geslagsverspreiding

(2011-sensus)

Ouderdomsgroep Manlik Vroulik (persentasie) Vroulik Totaal Persentasie van Suid-Afrika.
onder 5 2 867 585 49.6% 2 817 867 5 685 452 11.0%
5–9 2 425 181 49.7% 2 394 570 4819751 9.3%
10–14 234 4275 49.0% 2 250 611 4 594 886 8.9%
15–19 2 498 572 50.1% 2 504 905 5 003 477 9.7%
20–24 2 694 646 49.9% 2 679 896 5 374 542 10.4%
25–29 2 542 682 49.7% 2 516 635 5 059 317 9.8%
30–34 2 036 206 49.5% 1 992 804 4 029 010 7.8%
35–39 1 709 347 50.7% 1 758 420 3 467 767 6.7%
40–44 1 402 328 52.4% 1 546 291 2 948 619 5.7%
45–49 1 195 740 54.4% 1 424 543 2 620 283 5.1%
50–54 1 011 349 54.4% 1 206 940 2 218 289 4.3%
55–59 811 950 54.8% 985 458 1 797 408 3.5%
60–64 612 364 55.8% 773 404 1 385 768 2.7%
65–69 401 548 58.1% 556 256 957 804 1.9%
70–74 293 498 60.8% 454 832 748 330 1.4%
75–79 165 283 65.7% 315 984 481 267 0.9%
80–84 100 694 68.8% 222 222 322 916 0.6%
85-plus 75 543 70.5% 180 130 255 673 0.5%
Totaal 25 188 791 51.3% 26 581 769 51 770 560 100%

Etniese groepe

Demografie Van Suid-Afrika  Demografie Van Suid-Afrika 
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Swart Suid-Afrikaners.

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Swart Suid-Afrikaners in Suid-Afrika volgens bevolkingsdigtheid per vierkante.

   <1 /km²

   1–3 /km²

   3–10 /km²

   10–30 /km²

   30–100 /km²

   100–300 /km²

   300–1000 /km²

   1000–3000 /km²

   >3000 /km²


Demografie Van Suid-Afrika  Demografie Van Suid-Afrika 
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Blanke Suid-Afrikaners.

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Blanke Suid-Afrikaners in Suid-Afrika volgens bevolkingsdigtheid per vierkante.

   <1 /km²

   1–3 /km²

   3–10 /km²

   10–30 /km²

   30–100 /km²

   100–300 /km²

   300–1000 /km²

   1000–3000 /km²

   >3000 /km²


Demografie Van Suid-Afrika  Demografie Van Suid-Afrika 
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Kleurlinge.

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Kleurlinge in Suid-Afrika volgens bevolkingsdigtheid per vierkante.

   <1 /km²

   1–3 /km²

   3–10 /km²

   10–30 /km²

   30–100 /km²

   100–300 /km²

   300–1000 /km²

   1000–3000 /km²

   >3000 /km²


Demografie Van Suid-Afrika  Demografie Van Suid-Afrika 
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Asiatiese Suid-Afrikaners.

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Asiate in Suid-Afrika volgens bevolkingsdigtheid per vierkante.

   <1 /km²

   1–3 /km²

   3–10 /km²

   10–30 /km²

   30–100 /km²

   100–300 /km²

   300–1000 /km²

   1000–3000 /km²

   >3000 /km²


Tale

Daar word vele tale in Suid-Afrika gepraat. Daar is elf amptelike tale en ander nie-amptelikes. Dit maak Suid-Afrika die land ter wêreld met die tweede meeste amptelike tale (na Indië). Twee van die amptelike tale (Afrikaans en Engels) is van Germaanse oorsprong, die ander nege vorm deel van die Bantoetaalfamilie.

Taal
2001-sensus 2011-sensus Verandering
Zoeloe 23,8% 22,7% -1,1%
Xhosa 17,6% 16,0% -1,6%
Afrikaans 13,3% 13,5% +0,2%Demografie Van Suid-Afrika 
Engels 8,2% 9,6% +1,4%Demografie Van Suid-Afrika 
Noord-Sotho 9,4% 9,1% -0,3%
Tswana 8,2% 8,0% -0,2%
Suid-Sotho 7,9% 7,6% -0,3%
Tsonga 4,4% 4,5% +0,1%Demografie Van Suid-Afrika 
Swazi 2,7% 2,5% -0,2%
Venda 2,3% 2,4% +0,1%Demografie Van Suid-Afrika 
Suid-Ndebele 1,6% 2,1% +0,5%Demografie Van Suid-Afrika 
Ander tale 0,5% 2,1% +1,6%Demografie Van Suid-Afrika 
Totaal 100,0% 100,0%

CIA World Factbook demografiese statistiek

Ouderdomstruktuur: (2001)

    0-14 jaar: 32,1% (manlik 7,17 miljoen/vroulik 7,21 miljoen)
    15-64 jaar: 63% (manlik 13,49 miljoen/vroulik 14,74 miljoen)
    65 jaar en oor: 4,9% (manlik 0,8 miljoen/vroulik 1,39 miljoen)

Bevolkingsgroeikoers::

    1,06% (2006)

Geboortesyfer:

    17,94 geboortes/1,000 bevolking (2007)
    20,63 geboortes/1,000 bevolking (2001)

Sterftesyfer:

    12,6 sterftes/1 000 bevolking (2006)

Sterftes

    567 488 (2004)
    599 000 (2006)

Swerfsyfer:

    -0,16 migrante/1 000 bevolking (2006)
    -1,56 migrante/1 000 bevolking (2002)

Geslagsverhouding:

    by geboorte: 1,02 manlik/vroulik
    onder 15 jaar: 1,01 manlik/vroulik
    15-64 jaar: 0,95 manlik/vroulik
    65 jaar en oor: 0,63 manlik/vroulik
    totale bevolking: 0,95 manlik/vroulik (2006)

Kindersterftesyfer:

    totaal: 42,5 sterftes/1 000 geboortes
    manlik: 47,4 sterftes/1 000 geboortes
    vroulik: 37,4 sterftes/1 000 geboortes (2003)

Lewensverwagting teen geboorte:

    totale bevolking: 50,7 jaar
    manlik: 49,0 jaar
    vroulik: 52,5 jaar (2006)

Vrugbaarheidsyfer:

    2,33 kinders/vrou (2010)
    2,7 kinders/vrou (2006)
    2,9 kinders/vrou (2001)

MIV/VIGS:

    Voorkoms by mense 2 jaar en ouer: 10,8% (2005)
    mense met MIV/VIGS: 5,2 miljoen (2006-raming.)
    VIGS-sterftes: 336 000 (2006 MRC-raming)
    VIGS-sterftes: 345 640 (ASSA2003-raming vir 2006)

Nasionaliteit:

    selfstandige naamwoord: Suid-Afrikaanse(s)
    byvoeglike naamwoord Suid-Afrikaanse

Etniese groepe:

    swart 79,5%, wit 9,2%, kleurling 8,9%, Indiër 2,5% (2006)

Gelowe:

    sien:
    ZCC-Sioniste 11,1%, Charismatiese 8,2%, Rooms-Katolieke 7,1%, Metodiste 6,8%, Nederduits Gereformeerdes 6,7%, Anglikane 3,8%, ander Christelike 36%, Moslems 1,5%, Hindoes 1,2%, Jode 0,3%, ander 2%, gespesifiseerde 1,4%, geen 14,9% (2001 sensus). Volgens 'n Win-Gallup internasionale religieusheid- en ateïsme-indeksmeningspeiling in 2012 is religieusheid in Suid-Afrika op 'n dalende koers, met 'n syfer van 64% religieuses in 2012 teenoor 83% in 2005.

Tale:

Geletterdheid:

    definisie: 15 jaar en ouer wat kan lees en skryf in 2003
    totale bevolking: 86,4%
    manlik: 87%
    vroulik: 85,7%

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Demografie Van Suid-Afrika BevolkingsyfersDemografie Van Suid-Afrika Ouderdom- en geslagsverspreidingDemografie Van Suid-Afrika Etniese groepeDemografie Van Suid-Afrika TaleDemografie Van Suid-Afrika CIA World Factbook demografiese statistiekDemografie Van Suid-Afrika VerwysingsDemografie Van Suid-Afrika Eksterne skakelsDemografie Van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurbewaringTweede VryheidsoorlogNierVincent van GoghRoemeensBorsteHondSosiale mediaDrakensbergeWêreldboekedagVrouHokkieNederlandHernubare energieHemelvaartSwangerskapBloutongsiekteKorrupsieSuid-AfrikaStam (taalkunde)Militêre diensplig in Suid-AfrikaTekstielHulpwerkwoordSwartbewussynsbewegingAmhariesSwartrenosterHoofstadBeesSokkerArmoedeverligtingGeboorteNamibwoestynEnsiklopedieDigvormDawidGeletterdheidSonOlifantKonsentrasiekampHidroëlektrisiteitVraag en aanbodWikiquoteKappie (skryfteken)Spelerposisies in rugbyDiskriminasieSaartjie BaartmanLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Ou Apostoliese KerkKlem-in-die-kaakOplossing (chemie)Anneli van RooyenVingerseksPenisJeuksiekte22 NovemberGrondwet van Suid-AfrikaAardedagWikiAardverwarmingWinterDramaKopieregKrapDepressie (gemoedstoestand)BrandbergVioolBlack SashSilwerLyfstraf in skoleMaatskaplike verantwoordelikheidWikimedia-stigting🡆 More