Eswatini (voorheen Swaziland) word oorwegend deur etniese Swazi's bewoon.
Die bevolking bestaan ook uit 'n klein groepie Zoeloes en wit Afrikane, hoofsaaklik van Britse en Afrikaner-oorsprong. Eswatini is ook die tuiste van Portugese setlaars en swart vlugtelinge uit Mosambiek.
Tradisioneel is die Swazi's bestaansboere en herders, maar meeste van hulle werk nou in die regering asook in die formele groeiende stedelike ekonomie. Baie Swazi's werk ook in die myne in Suid-Afrika.
Die land se amptelike tale is Swazi ('n taal verwant aan Zoeloe) en Engels. Die regering en kommersiële besighede gebruik hoofsaaklik Engels. Asiërs, Afrikaners, Portugese, en swart Mosambiekers gebruik hulle eie tale.
Bevolking: 1,104,479 (Julie 2020)
Ouderdomstruktuur:
0-14 jaar: 33.63% (2020)
15-24 jaar: 18.71% (2020)
25-54 jaar: 39.46% (2020)
55-64 jaar: 4.36% (2020)
65+ jaar: 3.83% (2020)
Mediaan ouderdom:
totaal: 23.7 jaar
manlik: 22.5 jaar
vroulik: 24.7 jaar (2020)
Bevolkingsgroeikoers: 0.77% (2020)
Geboortesyfer: 24.5 geboortes/1,000 bevolking (2020)
Sterftesyfer: 10.1 sterftes/1,000 bevolking (2020)
Swerfsyfer: -6.8 migrant(s)/1,000 bevolking (2020)
Geslagverhouding:
geboortes: 1.03 manlik/vroulik (2020)
onder 15 jaar: 1.00 manlik/vroulik (2020)
15-64 jaar: 0.99 (2003 est.), 0.93 manlik/vroulik (2000)
65 jaar en oor: 0.78 (2003 est.), 0.7 manlik/vroulik (2000)
totaale bevolking: 0.99 (2003 est.), 0.95 manlik/vroulik (2000)
Kindersterftesyfer:
totaal: 42.8 sterftes/1,000 geboortes (2020), 108.95 sterftes/1,000 geboortes (2000)
vroulik: 38.2 sterftes/1,000 geboortes (2020)
manlik: 47.3 sterftes/1,000 geboortes (2020)
Lewensverwagting deur geboorte:
totale bevolking: 58.6 (2020), 50.54 (2014), 33.22 (2005), 39.47 (2003),
manlik: 56,5 (2020), 51.04 (2014), 32.49 (2005), 39.54 jaar (2000)
vroulik: 60.7 (2020), 50.04 (2014), 33.98 (2005), 37.87 (2003)
Vrugbaarheidsyfer: 2.52 kinders/vrou (2020), 3.92 kinders/vrou (2003), 5.87 kinders/vrou (2000)
MIV/VIGS - volwassene syfer:: 26.5% (2012), 33.4% (2001)
MIV/VIGS - mense met MIV/VIGS:: 212,900 (2012), 170,000 (2001)
MIV/VIGS - sterftes:: 5,500 (2012), 12,000 (2001)
Nasionaliteit:
selfstandige naamwoord: Swazi
byvoeglike naamwoord: Swazi
Wiki Commons bevat media in verband met Demografie van Eswatini. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Demografie van Eswatini, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.