Anglikaanse Kerk Van Suider-Afrika

Die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika (voor 2006 bekend as die Kerk van die Provinsie van Suider-Afrika) is die Anglikaanse Gemeenskap se kerkprovinsie in Suidelike Afrika.

Die kerk het 28 dioseses of biskoplike gebiede, waarvan 21 in Suid-Afrika, twee in Mosambiek, en een elk in Angola, Lesotho, Namibië, eSwatini en op die Suid-Atlantiese eiland Sint Helena.

Anglikaanse Kerk Van Suider-Afrika
Die vorige St. George-katedraal in Kaapstad, ingewy in 1834 en gesloop in 1954.

Die getal lidmate in Suid-Afrika word op sowat vier miljoen beraam. Die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika is een van die oudste en grootste Christelike gemeenskappe in die land. Die aartsbiskop van Kaapstad dien as primaat van die kerk. Die huidige primaat en opvolger van Desmond Tutu is Thabo Makgoba.

Tags:

Anglikaanse GemeenskapAngolaAtlantiese OseaanESwatiniLesothoMosambiekNamibiëSint HelenaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse PolisiediensKrokodilMisdaadPampoentjiesLodewyk XVI van FrankrykHibernasieGrondwetGoogle MapsVerdampingYsterJavaScriptVryheidsmanifesDysselsdorpLionel MessiGalileo GalileiChristendomFisiese oefeningBlaarRefentse MorakeGeelsugHeupWerwelkolomEnkelvoudige sinBreedtegraadDesmond TutuSuid-Afrikaanse InkomstediensSuiwelprodukDoelwitPlaattektoniekGawes van die Heilige GeesVlinderAfrican National CongressAtoom15 AprilMynbedryf van Suid-AfrikaApartheidElandréBeroerteVaste stofWikimedia-stigtingMuskeljaatkatPadtekens in Suid-AfrikaVaginaSeksuele penetrasieMadison IvyWerkwoordMeganiese ingenieursweseSDeelteken en umlautLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Juan Antonio VillacañasPuberteitTropiese sikloonSatellietBorskankerKoolstofdioksiedPeriodieke tabelKongo-krisisDemokratiese Republiek die KongoLeeuGeslagsorgaanMonoloogDieregeluideLandbouAkademiaGeografie van Suid-AfrikaCheslin KolbeLongontstekingJapanneesKolitisPieter DuvenageIronieNamibwoestynDemi Lee MooreTandbederfVlag van Suid-AfrikaTikTok🡆 More