Bergrivierdam

Die Bergrivierdam is 'n dam in die Bergrivier naby Franschhoek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dam is in 2008 voltooi. Dit het 'n oppervlakte van 537 ha agter 'n wal wat 68 m hoog is. Die bakmaat van die dam is 130 miljoen m3. In 2023 is die kapasiteit vasgestel op 127,1 miljard liter.

Bergrivierdam
Bergrivierdam
Ligging Franschhoek
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°54′07″S 19°03′25″O / 33.902°S 19.0570°O / -33.902; 19.0570 19°03′25″O / 33.902°S 19.0570°O / -33.902; 19.0570
Dam in Bergrivier
Doel Drinkwater, opgaar
Openingsdatum 2008
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Dyk ("Embankment")
Hoogte van wal 68 m
Lengte van wal 929 m
Bakmaat 130 miljoen m3
Reservoir Bergrivierdam
Damoppervlak 537 ha

Die dam vorm die middelpunt van die Bergrivierdamprojek. Die projek is ontwerp om winterreën op te vang, te stoor en dit gedurende die droë somermaande aan Kaapstad te lewer.

Sien ook

Bron

Tags:

BergrivierDamFranschhoekSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonKorrupsieGriekse mitologieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRonelda KamferGriepMaagSomerWaarheid-en-versoeningskommissieVrymesselaryDesmond TutuSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse RugbyunieMetaalJaarInstagramWet op Bantoe-onderwysHelga UysHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFosforSeekoeiWaterbesparing in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampLianie MayVakbondNaaldekokerVolstruisKlimaatsverandering in AfrikaAfrikaansAgtervoegselVerkleurmannetjiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingNierversakingDiskriminasieDuitse maselsGeweldVulvaAnette EngelbrechtWolkTennisNasionalismePrimêre sektor van die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse musikanteCSSLys van Afrikaanse skrywersMetafoorWilna SnymanLeon KrugerSuid-Afrikaanse WeermagSpringbokkeMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaWieg van die MensdomMaagdelikheidAtlantiese OseaanOnderwerp (taalkunde)GroepsdrukLys van bekende Suid-AfrikanersMunhwa Broadcasting CorporationKameelperdProsaWielewaalDolfynSebraAfrikanersTrevor ManuelChemiese elementKindersiektesTatoeëermerkRugby, WarwickshireNamibiëIvan ZimmermannSeksposisieHannes van WykTandbederfNatuurlike hulpbron🡆 More