2001 Super 12-Seisoen

Die 2001 Super 12-seisoen het in Februarie 2001 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Dit het op 26 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2001 Super 12
2001 Super 12-Seisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Australië Brumbies (1ste titel)
Wedstryde gespeel 69
Drieë gedruk 371  (gem. 5.377 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 153 Braam van Straaten (Stormers) Vlag van Suid-Afrika
Meeste drieë gedruk 8 Andrew Walker (Brumbies) Vlag van Australië
8 Aisea Tuilevu (Highlanders) Vlag van Nieu-Seeland

Tabel

2001 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 2001 Super 12-Seisoen  Brumbies 11 8 0 3 348 204 +144 8 40
2 2001 Super 12-Seisoen  Sharks 11 8 0 3 322 246 +76 6 38
3 2001 Super 12-Seisoen  Cats 11 7 0 4 285 244 +41 6 34
4 2001 Super 12-Seisoen  Reds 11 6 0 5 300 277 +23 8 32
5 2001 Super 12-Seisoen  Highlanders 11 6 0 5 284 295 −11 5 29
6 2001 Super 12-Seisoen  Chiefs 11 6 0 5 301 330 −29 4 28
7 2001 Super 12-Seisoen  Stormers 11 5 0 6 278 285 −7 6 26
8 2001 Super 12-Seisoen  Waratahs 11 5 0 6 306 302 −4 5 25
9 2001 Super 12-Seisoen  Hurricanes 11 5 0 6 291 316 −25 5 25
10 2001 Super 12-Seisoen  Crusaders 11 4 0 7 307 331 −24 7 23
11 2001 Super 12-Seisoen  Blues 11 4 0 7 243 298 −55 5 21
12 2001 Super 12-Seisoen  Bulls 11 2 0 9 241 378 −137 3 11
Opgedateer op 30 April 2012

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 23–24 Februarie Week 8 13-14 April
Week 2 2-4 Maart Week 9 20–22 April
Week 3 9-11 Maart Week 10 27-28 April
Week 4 16–18 Maart Week 11 4-6 Mei
Week 5 23–24 Maart Week 12 11–12 Mei
Week 6 30–31 Maart Halfeindronde 19 Mei
Week 7 6-8 April Eindronde 26 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2000 Super 12
Super 12
2001
Opgevolg deur
2002 Super 12

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2

Week 3

Week 4

Loslootjie: 2001 Super 12-Seisoen  Crusaders, 2001 Super 12-Seisoen  Reds

Week 5

  • Sondag 25 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: 2001 Super 12-Seisoen  Blues, 2001 Super 12-Seisoen  Chiefs

Week 6

Loslootjie: 2001 Super 12-Seisoen  Bulls, 2001 Super 12-Seisoen  Stormers

Week 7

Week 8

  • Paasnaweek

Week 9

Loslootjie: 2001 Super 12-Seisoen  Hurricanes, 2001 Super 12-Seisoen  Waratahs

Week 10

Loslootjie: 2001 Super 12-Seisoen  Brumbies, 2001 Super 12-Seisoen  Highlanders

Week 11

Loslootjie: 2001 Super 12-Seisoen  Cats, 2001 Super 12-Seisoen  Sharks

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
19 Mei 2001 – Canberrastadion, Canberra
 2001 Super 12-Seisoen  Brumbies 30  
 2001 Super 12-Seisoen  Reds 6   26 Mei 2001 – Canberrastadion, Canberra
     2001 Super 12-Seisoen  Brumbies 36
19 Mei 2001 – Absa-stadion, Durban    2001 Super 12-Seisoen  Sharks 6
 2001 Super 12-Seisoen  Sharks 30
 2001 Super 12-Seisoen  Cats 12  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 8 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Span
1 Andrew Walker 8 Brumbies
2 Aisea Tuilevu 8 Highlanders
3 Breyton Paulse 7 Stormers
Chris Latham 7 Reds
Owen Finegan 7 Brumbies
6 Joe Roff 6 Brumbies
Deon Kayser 6 Sharks
Doug Howlett 6 Blues

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Span
1 Braam van Straaten 153 (1 Drie, 23 Doel, 34 Straf) Stormers
2 Stirling Mortlock 144 (2 Drieë, 28 Doel, 26 Straf) Brumbies
3 Matt Burke 129 (2 Drieë, 22 Doel, 25 Straf) Waratahs
4 David Holwell 126 (2 Drieë, 16 Doel, 28 Straf) Hurricanes
5 Glen Jackson 123 (1 Drie, 20 Doel, 25 Straf, 1 Skep) Chiefs
6 Tony Brown 122 (16 Doel, 29 Straf, 1 Skep) Highlanders
7 Butch James 117 (1 Drie, 17 Doel, 25 Straf, 1 Skep) Sharks
8 Ben Blair 113 (2 Drieë, 14 Doel, 25 Straf) Crusaders
9 Elton Flatley 112 (1 Drie, 16 Doel, 25 Straf) Reds
10 Casper Steyn 94 (2 Drieë, 9 Doel, 22 Straf) Bulls

Sien ook

Tags:

2001 Super 12-Seisoen Tabel2001 Super 12-Seisoen Wedstryddatums2001 Super 12-Seisoen Spelerstatistieke2001 Super 12-Seisoen Sien ook2001 Super 12-Seisoen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nieu-SeelandBosluisTasché BurgerNaeltjiesDeon GrootBeëdigde verklaringPeter UeberrothVenda (taal)VisKinderregteCyrillus en MethodiusGeskiedenis van erotiese afbeeldingsTepelTweede WêreldoorlogAardbewingKliniese depressieSuid-AfrikaLys van slangeMongoliëDuitse nasionale rugbyspanParasetamolArtritisWes-KaapWebkruiperSkoenlapperAsmaDisinformasieBlaaskankerTierboskatVlag van Suid-AfrikaKongo-krisisVerbondsarkGeelsugAurora (astronomie)Anrich HerbstLetterlike en figuurlike taalgebruikJo BlackUS AirwaysEoliese prosesMiddelmisbruikKatarMarie PentzHelpmekaar-kollegeRooiwaterDokterSiprusRooibloedselGesinsdagAngina pectoris22 NovemberSlag van Cuito CuanavaleTuisbladTsongaWayback MachineGroote SchuurAuschwitz-konsentrasiekampVakbondFord GalaxyHolocaustNetflixMilitêrNagmaalGeorge BallotVerpleging1991HartVigsMaagdelikheidMenseregteSirkelSteenkoolRugbywêreldbeker 2023Afrikaanse naguil🡆 More