Maagdelikheid

Maagdelikheid is die toestand van ’n persoon wat nog nooit geslagsgemeenskap/seks gehad het nie.

Daar is kultuur- en godsdienstradisies wat spesiale waarde en betekenis heg aan hierdie toestand, veral wat ongetroude vroue betref. Dit word verbind met idees van reinheid, eer en waarde.

Maagdelikheid
Jeug, deur die Franse skilder William-Adolphe Bouguereau. Wit word tradisioneel verbind met rituele reinheid, onskuld en maagdelikheid.

Nes kuisheid, het die begrip maagdelikheid tradisioneel seksuele onthouding behels. Die begrip betrek gewoonlik morele en godsdienskwessies en kan gevolge hê in terme van sosiale status en in interpersoonlike verhoudings. Hoewel maagdelikheid in die verlede in sommige gemeenskappe sosiale en regsimplikasies gehad het, is dit gewoonlik nie meer so nie.

Die term "maagd" het aanvanklik net na seksueel onervare vroue verwys, maar sluit vandag verskeie definisies in, soos aangetref in tradisionele, moderne en etiese begrippe.Soms beskou heteroseksuele mense die verlies van maagdelikheid net as ’n gevolg van penis-vaginale penetrasie, terwyl mense van ander seksuele oriëntasies dikwels orale seks, anale seks of wedersydse masturbasie in hulle definisies insluit.

Die sosiale implikasies van maagdelikheid kom steeds in sommige moderne gemeenskappe voor en kan wisselende gevolge vir ’n persoon inhou na gelang van die kultuur.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GodsdiensKultuurSeks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedvergiftigingUnited Democratic FrontGoogleEugenetikaOligopoliePubiese hareOopbroninhoudAfrikanersLeonardo da VinciEkonomiese sektorNierversakingSirkelVreesDiskriminasieSeeMaselsJazzTierGrondsoorteWinterVoorvoegselPrimêre sektor van die ekonomieFiksieViëtnamoorlogVarkgriepBeenbreuke en ontwrigtingsVoorsetselVoëlgriepBloeddrukKoggelmanderLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaValentynsdagHeks van HexrivierTobie CronjéLGroepsgebiedewetEskomFranklin D. RooseveltVlagterminologiePoesXenofobieGroot DepressieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieHemelvaartDermpoliepIndiese OseaanBevolkingNeologismeAuschwitz-konsentrasiekampLianie MayElandréSirkusSkisofrenieAborsie in Suid-AfrikaGreen PornoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNoordwesAkkedisWieg van die MensdomOutismeSkoenlapperGriekse mitologieKondensasieGalileo GalileiProteïenLys van musiekinstrumenteDigvormLys van Afrikaanse rolprenteLys van Suid-Afrikaanse musikanteGrondbesoedelingEl (lengtemaat)Jakob🡆 More