Michael Collins: Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieënier (1930–2021)

Michael Collins (31 Oktober 1930 – 28 April 2021) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieënier.

Hy was deel van die derde groep ruimtevaarders van veertien wat in 1963 verkies is. Hy was deel van twee ruimtesendings. Hy en John W. Young was die bemanning vir Gemini 10; deel van die missie was om met twee verskillende ruimtetuie te dok en Collins het ook twee ruimte wandelings onderneem. Vir sy tweede vlug was hy deel van Apollo 11 waar hy die bevelvoerder van die beheermodule was. Hy het om die maan bly wentel terwyl Neil Armstrong en Buzz Aldrin in die maanmodule vir die eerste keer op die maan geland het. Hy was een van 24 persone wat na die maan gevlieg het.

Michael Collins
Michael Collins: Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieënier (1930–2021)
Collins in Julie 1969
Gebore
Michael Collins

(1930-10-31)31 Oktober 1930
Sterf28 April 2021 (op 90)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroepruimtevaarder
Bekend virdeel van die eerste maanlanding
EggenootPatricia Finnegan ​(1957–2014; haar dood)
Kinders3
Ouer(s)James Collins en Virginia C. (née Stewart)
Handtekening
Michael Collins: Amerikaanse ruimtevaarder en toetsvlieënier (1930–2021)

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

1930202128 April31 OktoberApollo 11Apollo-maanmoduleBuzz AldrinGemini 10John W. YoungMaanNeil ArmstrongRuimtevaarderRuimtevaardergroep 3Verenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MondTatoeëermerkBeeldspraakKlankverskynselsUitwerking van klimaatsveranderingKommunikasieHefboomMane van GalileiBiodiversiteitMeervoudSoortnaamMeeueSteenkool in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRepubliek die KongoHartversakingHindoeïsmeRobbeneilandDiskriminasieAtletiekSikloonWeerfrontProvinsies van Suid-AfrikaEkotoerismeRenaissanceLys van elemente volgens simboolKlimaatveranderingHibernasieAluminiumAkuutSneeuLeah van NiekerkJeanette FerreiraParasitiese siektesWêreldwye webKommunismeMorfeemLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierHondeklipbaaiIndustriële RevolusieMadison IvyElon MuskKarooOnderwysKimberleySomerPuberteitDuitslandUnited Democratic FrontNaaldekokerSharpeville-slagtingSeekatKlavierAarverkalkingPersoonlikheidHeupvervangingTrappe van vergelykingMediese diagnoseRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSonTrekarbeidVerantwoordelikheidReg tot ‘n gesonde omgewingKolitisOogproblemeHipoteseSpelerposisies in rugbyMenslike seksuele gedragDomkragJavaScriptLeierVerenigde KoninkrykTaalMotorvoertuigKoors🡆 More