James Dalton

James Dalton (gebore 16 Augustus 1972 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke op haker uitgedraf het.

Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.

James Dalton Rugbyportaal
Geboortedatum 16 Augustus 1972 (1972-08-16) (51 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg, Suid-Afrika
Lengte 1,77 m
Massa 95,45 kg
Skool Parktown Boys' High School
Hoër Seunskool Jeppe
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Haker
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1992–2000
2001–2002
Transvaal
Valke
76
18
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1998–1999
2001–2002
Cats
Bulls
8
16
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1994–2002 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 43 (25)

Hy het aan Parktown Boys' High School skoolgegaan en gematrikuleer aan Hoër Seunskool Jeppe in Johannesburg.

Verwysings

Tags:

16 Augustus1972HakerJohannesburgRugbyRugbywêreldbeker 1995SpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SowjetunieSeksualiteitMenstruasieLys van elemente volgens simboolKarakteriseringSigaretLys van Suid-Afrikaanse skrywersDemi Lee MooreToorbergKangaroeWikimedia-stigtingPuberteitGodBeesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989KonjunktivitisPalmsondagTegnologieGemengde ekonomieDie BylKaapstadZuid-Afrikaansche RepubliekWoordeboek van die Afrikaanse TaalFritz HaberBelgiese gewesteEucalyptusN.P. van Wyk LouwWes-AfrikaBrasiliëAkroniemGerrie PretoriusTobie CronjéYouTubeWerwelkolomJodeSkaapDieregeluidePersWladimir PoetinVlag van AfghanistanSeksuele penetrasieMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaRugbywêreldbeker 2023Opgestopte speelgoedOutismeCAkira ToriyamaAngkor WatStaat PalestinaHondeklipbaaiGoogle MapsDundermHomofoonJapanAnglo-BoereoorlogKoorsKalenderEreksieSean CombsHematurieMaroela MediaAnale kankerWynsteenGewone tarentaalWillie EsterhuizenSlag van BloedrivierKunsmatige intelligensieKlitorisOntbinding van die SowjetunieOssewaJohannes VermeerPersentasieLily Carter🡆 More