Blaaskanker

Blaaskanker is 'n kanker van die blaas.

Dit is meer algemeen by mans as by vroue.

Blaaskanker
Klassifikasie en eksterne bronne
Ligging van blaaskanker
Ligging van blaaskanker
ICD-10 C67
ICD-9 188
OMIM 109800
DiseasesDB 1427
MedlinePlus   000486
MeSH D001749
Blaaskanker Mediese waarskuwing

Faktore wat 'n rol speel

  • Rook: tabakrook is die grootste oorsaak van blaaskanker. Rook word met ongeveer die helfte van gevalle geassosieer
  • Ouderdom: Hoe ouer 'n mens word hoe groter is die kans om kanker te ontwikkel. In 'n dekade kan mens se kans selfs tienvoudig toeneem.
  • Oorerflikheid: As gesinslede, 'n vader of broer, blaaskanker ontwikkel, beteken dit dat mens se kans verdubbel in vergelyking met die res van die bevolking om ook onder dit te ly.
  • Omgewing: Blaaskanker is 'n Westerse siekte. As mans van die Ooste na die Weste toe emigreer, staan hulle 'n groter kans om prostaatkanker te ontwikkel. Vermoedelik speel dieet 'n groot rol in die verskynsel.

Simptome

Die volgende lys is simptome wat, as hulle voortdurend voorkom, kan aandui dat die kanker begin groei na gebiede buite die blaas. Van die simptome kan ook deur ander blaasprobleme veroorsaak word.

  • 'n Behoefte om dikwels te urineer
  • Pyn gedurende urinering
  • Bloed in urine
  • Verlies van eetlus
  • Merkbare massaverlies

Verwysings

Tags:

BlaasKankerManVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterkringloopSpringbokkeXhosaBiodiversiteitNederlandThomas EdisonViëtnamKopieregProstaatkankerFrankrykSpinnekopJosef StalinHokkiePastoorEierstokSendelingposisieSkaapLys van myne in Suid-AfrikaEendbekdierGautengAnale seksAlkoholismeMartin Luther King jr.MusieksimboleGroepsdrukInleiding tot die genetikaKlimaatsverandering in AfrikaSkaakSkoenlapperLeierskapSuid-AfrikaBrongitisYsterNiemetaalMenstruasieLenteEngelsPuntChromatografieTsongaCheslin KolbeDirekte en Indirekte redeIronieKankerKaapse VlakteAardbewingWaterbesparing in Suid-AfrikaTrevor NasserNetbalSoogdierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPersKommaAngssteuringJudaïsmeVioolRoesPinksterAnrich HerbstSuider-AfrikaSuid-Afrikaanse InkomstediensHeupEuropaTremMahatma GandhiTikTokJohannesburgOorkruipersVulvaTegnologieVulkaanGrondsoorteSeekoeiWaterbesoedelingOorstromingKarakteriseringKlinkerWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika🡆 More