Don Lamprecht

Don Lamprecht (5 Maart 1940 - 21 April 2009) was 'n Suid-Afrikaanse verhoog- en radio-akteur, asook 'n stemkunstenaar.

Hy was onder meer bekend vir sy vertolking van die "siener" in PG du Plessis se Siener in die suburbs, en as die stem van Flip die sprinkaan in die kinderreeks Maja die By.

Don Lamprecht
Geboortenaam John David Blatt Lamprecht
Geboorte 5 Maart 1940
Sterfte 21 April 2009
Linden, Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lamprecht is op 21 April 2009 weens nier- en blaaskanker oorlede.

Teater

Verhoogstukke waarin hy gespeel het:

  • Kanna Hy Kô Hystoe

Filmografie

Die rolprente waarin hy gespeel het:

Verwysings

Tags:

1940200921 April5 MaartPG du PlessisSiener in die suburbsSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse perdebyRugbywêreldbeker 2023Menslike penisgroottePornhubAardverwarmingTikTokSterrestelselEmily HobhouseParysDonker materieMartin BesterMarie PentzKlimaatGerrie PretoriusNAVOAllergieDemi Lee MooreLys van elemente volgens simboolRuslandTegnologieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSelfieSonsteekPenisverlengingTurksvyAppel (sanger)DuitslandSuider-AfrikaVoedingYstervarkNoord-KaapRegardt van den BerghJada FireEuropaGoudDramaNarsismeTrappe van vergelykingKleinkolmuskeljaatkatWikiquoteFrankrykBrandmondsindroom2023Johannes VermeerWaterhertHoofstadMisdaadBaardskeerder-spinnekopMaselsKanadese nasionale krieketspanE-regeringBelgiëDigvormBybelSleurkragAfkappingstekenPaddaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJaco du PlessisNamakwalandPlantKinkhoesWortelDuitsRugbyKoningEstlandErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2TydAarde se atmosfeerMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaEikelGeskiedenis van AfrikaansLongontsteking🡆 More