Siektedatabasis

Die siektedatabasis (Engels: Diseases Database) is ’n databasis op ’n gratis webtuiste wat inligting oor die verwantskap tussen mediese toestande, simptome en medisynes verskaf.

Dit word deur Medical Object Oriented Software Enterprises Ltd, ’n klein maatskappy in Londen in die Verenigde Koninkryk, onderhou.

Siektedatabasis
URL diseasesdatabase.com
Soort webwerf Mediese databasis
Beskikbare tale Engels
Eienaar Medical Object Oriented
Software Enterprises Ltd.
Geskep deur Malcolm H Duncan

Die webwerf se verklaarde doel is "onderrig, agtergrondleesstof en algemene belang". Sy beoogde gehoor is "dokters, ander kliniese gesondheidswerkers en studente van hierdie beroepe". Die redakteur van die webwerf word as Malcolm H Duncan, 'n gekwalifiseerde Britse dokter, aangedui.

Die siektedatabasis is rondom 'n versameling van konsepte (wat met menslike medisyne verband hou) gebou. Hierdie konsepte sluit siektes, geneesmiddels, simptome, fisiese tekens en abnormale laboratoriumresultate in. Dit word as 'items' geklassifiseer. Die databasis bevat ongeveer 9 000 items.

Verwysings

Tags:

DatabasisEngelsInligtingLondenMedikasieSiekteSimptoomVerenigde KoninkrykWebtuiste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GipsLidwoordDemokratiese AlliansieGeografie van Suid-AfrikaMikro-ekonomieAntisemitismeErosietipesWieg van die MensdomRob HersovMarie AntoinetteGrondIronieSomerInternetLeierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Vergelykings (taalkunde)Fiela se kind (rolprent)Covid-19-pandemie in Suid-AfrikaKaapse florarykAfrikaansTuberkuloseRepubliek die KongoHondWaarheid-en-versoeningskommissieDriedimensioneelSuid-Afrikaanse GrensoorlogVoëlKunsmatige intelligensieNiersteenCorioliskragSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAardverwarmingKatLeah van NiekerkMane van GalileiLuiperdPersoonlikheidLongRosa ParksVerkleurmannetjieJan van RiebeeckMynbouDrakensbergeNasionale VrouedagTatoeëermerkDrie-eenheidGenadedoodRenosterToringAkademiaMenseregtedagPseudowetenskapWinnie Madikizela-MandelaKunsNedersettingSuiwelprodukTelkomReënspinnekopNatuurDistrik SesMangelBeleggingBeurtkragHannes van WykTropiese sikloonNasionale PartyRacheltjie de BeerLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKorrupsieKitaarAnrich HerbstKartografieNicole StraussVroueregteHorlosie🡆 More