Online Mendelian Inheritance In Man

Online Mendelian Inheritance in Man (OMIM) is ’n databasis wat al die bekende siektes met ’n genetiese komponent lys en hulle, waar moontlik, verbind met die relevante gene in die menslike genoom.

Dit verskaf ook verwysings vir verdere navorsing en instrumente vir genoom-ontleding van ’n geen in die katalogus.

OMIM is een van die databasisse in die Amerikaanse National Center for Biotechnology Information (NCBI). Dit is deel van ’n groter databasis met die naam Entrez, wat inligting verskaf oor gene, chromosoomligging en DNS- en proteïensekwensies.

Verwysings

Tags:

GeenGenoom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dulcie van den BerghOrthopteraRoossenekalMartin Luther King jr.GautengApostoliese GeloofsbelydenisBosluisbytkoorsGordelroosAssonansieSteenkoolNiemetaalHolocaustWindkragVeeartsKrokodilSywurmVlag van Suid-AfrikaGqeberhaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLeierEpilepsieTranspirasieSeksismeAgtervoegselGawes van die Heilige GeesOlimpiese Somerspele 2024Slag van Cuito CuanavaleKameelEkonomiese sektorKolonialismeGoogleGenadedoodSatellietfotoLys van Suid-Afrikaanse skrywersMieliestronkJudaïsmePad na jou hartAlliterasieKatoenGevolge van aardverwarming op oseaneJames AlexanderArgitektuurKlavierJo BlackAfro-AmerikanersDolfynAkwariumDiarreeWet op Bantoe-onderwysPeriodieke tabelLeonardo da VinciEmfiseemKalsiumJan de WetMikro-ekonomieArabiesSwaweldioksiedHoërskool OuteniquaLys van nedersettings in Suid-AfrikaKakiebosFiksieHernubare energieElektriese geleierKoos KombuisAfrikaanse TaalmonumentBeroerteTatoeëermerkOutismeNylrivier (Suid-Afrika)Erfenisdag (Suid-Afrika)OorlogVerdampingSomerJansenvilleVerkleurmannetjieSosiale mediaMierleeuFisioterapie🡆 More