Jonah Lomu

Jonah Tali Lomu (12 Mei 1975 – 18 November 2015) was ’n Nieu-Seelandse rugbyspeler van Tongaanse herkoms.

Hy het sy land in 63 toetse verteenwoordig. Oor hom is gesê dat hy die eerste ware globale rugbysuperster was en dat hy ’n enorme invloed op die spel gehad het. Hy is op 9 Oktober 2007 in die Internasionale Rugbyheldesaal opgeneem en op 24 Oktober 2011 in die IRR Heldesaal. Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 1995 en Rugbywêreldbeker 1999 vir Nieu-Seeland uitgedraf.

Jonah Lomu Rugbyportaal
Jonah Lomu
Lomu in 2004
Volle naam Jonah Tali Lomu
Geboortedatum (1975-05-12)12 Mei 1975
Geboorteplek Pukekohe, Auckland, Nieu-Seeland
Sterftedatum 18 November 2015 (op 40)
Sterfteplek Auckland, Nieu-Seeland
Lengte 1,96 m
Massa 119 kg
Skool Wesley College, Auckland
Vername familie Andrew Lomu, John Tamanika, Seti Kiole
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Linker vleuel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2010
2005–2006
2000–2001
Marseille
Cardiff Blues
Wainuiomata
3
10
2
(0)
(5)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006
2000–03
1994–99
North Harbour
Wellington
Counties Manukau
3
21
28
(0)
(65)
(95)
korrek soos op 9 September 2006.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2000–03
1999
1996–98
Hurricanes
Chiefs
Blues
29
8
22
(55)
(10)
(65)
korrek soos op 9 September 2006.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1994–2002 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 63 (185)
korrek soos op 7 Maart 2008.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
1994–2001 Nieu-Seeland

Lomu het ’n nieroorplanting ondergaan in 2004, maar het daarna weer rugby gespeel. Hy is op 40-jarige ouderdom skielik aan nierversaking in Auckland, Nieu-Seeland, oorlede.

Rugbywêreldbeker 1995

Ten spyte van net twee toetse vir die All Black gespeel het, was Lomu in die groep ingesluit vir die Rugbywêreldbeker 1995 in Suid-Afrika. Lomu het sewe drieë gekry in vyf wedstryde, twee in die eerste wedstryd teen Ierland in Johannesburg, 'n drieë in die kwarteindronde teen Skotland by Loftus Versfeld en vier drieë in die halfeindstryd teen Engeland by Nuwelandstadion.

Persoonlike lewe

In 1996 het Lomu getrou met die Suid-Afrikaanse Tanya Rutter en hulle het vier jaar lank in Nieu-Seeland gewoon voor hul skeiding. Hy het in Augustus 2003 met sy tweede vrou, Fiona, in 'n geheime seremonie op Waiheke eiland getroud. Hy het 'n week later 'n fees op die eiland gehou.

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Phil Shirley. Blood & Thunder The unofficial biography of Jonah Lomu. Harper Collins Publishers, London, ISBN 0-00-274028-1
  • (en) Lomu, Jonah, (2004). Jonah Lomu Autobiography, Headline Book Pub Ltd, (ISBN 0-7553-1263-5)

Eksterne skakels

Tags:

Jonah Lomu Rugbywêreldbeker 1995Jonah Lomu Persoonlike leweJonah Lomu VerwysingsJonah Lomu Verdere leesstofJonah Lomu Eksterne skakelsJonah Lomu12 Mei18 November19752015All BlacksNieu-SeelandRugbyRugbywêreldbeker 1995Rugbywêreldbeker 1999Tonga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-SothoRussiese inval in Oekraïne sedert 2022MeervoudHipoteseRugbywêreldbeker 2023Letterlike en figuurlike taalgebruikDierSlawernyLübeckVerenigde State van AmerikaCarike KeuzenkampVlag van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)BloedvergiftigingOnderhandelinge om apartheid te beëindigNatuurbewaringMonopolyVloeistofKaapstadKrapEweknienetwerkTelkomSeksuele opwekkingHemelvaartGasOrale seksCorioliskragYouTubeHeuningbyIntensiewe vormAlkoholismeAmateurradioVryheidsmanifes22 NovemberVulkaanNetbalMiltPreseminale vloeistofAvbobWerwelkolomMenslike skeletSpysverteringstelselSteenkool in Suid-AfrikaGeldTuisbladTuberkuloseEjakulasieAngssteuringMierKoolstofVlekvrye staalNasionalismeVrat633BTWMenseregteChatGPTDansKoolhidraatSwedeMuishondKasteel die Goeie HoopBoerboelSwawelWikiAnale seksProteïenBakterieKunselementeKernkragTrappe van vergelykingKlem-in-die-kaak🡆 More