2000 Super 12-Seisoen

Die 2000 Super 12-seisoen het in Februarie 2000 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Dit het op 27 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2000 Super 12
2000 Super 12-Seisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Crusaders (3de titel)
Wedstryde gespeel 69
Drieë gedruk 380  (gem. 5.507 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 194 Stirling Mortlock (Brumbies) Vlag van Australië
Meeste drieë gedruk 13 Andrew Walker (Brumbies) Vlag van Australië

Tabel

2000 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 2000 Super 12-Seisoen  Brumbies 11 9 0 2 393 196 +197 9 45
2 2000 Super 12-Seisoen  Crusaders 11 8 0 3 369 293 +76 7 39
3 2000 Super 12-Seisoen  Highlanders 11 6 0 5 320 280 +40 8 32
4 2000 Super 12-Seisoen  Cats 11 7 0 4 320 334 −14 4 32
5 2000 Super 12-Seisoen  Stormers 11 6 1 4 298 276 +22 5 31
6 2000 Super 12-Seisoen  Blues 11 6 0 5 300 262 +38 6 30
7 2000 Super 12-Seisoen  Reds 11 6 0 5 317 305 +12 6 30
8 2000 Super 12-Seisoen  Hurricanes 11 6 0 5 308 329 −21 5 29
9 2000 Super 12-Seisoen  Waratahs 11 5 0 6 273 258 +15 5 25
10 2000 Super 12-Seisoen  Chiefs 11 3 0 8 257 352 −95 8 20
11 2000 Super 12-Seisoen  Noordelike Bulls 11 1 2 8 231 395 −164 3 11
12 2000 Super 12-Seisoen  Sharks 11 1 1 9 235 341 −106 3 9
Opgedateer op 11 Junie 2012

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 25–27 Februarie Week 8 14-15 April
Week 2 3-5 Maart Week 9 20–22 April
Week 3 10-11 Maart Week 10 28-30 April
Week 4 17–18 Maart Week 11 5-7 Mei
Week 5 24–26 Maart Week 12 12–13 Mei
Week 6 31 Maart-2 April Halfeindronde 20 Mei
Week 7 7-9 April Eindronde 27 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
1999 Super 12
Super 12
2000
Opgevolg deur
2001 Super 12

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2

Loslootjie: 2000 Super 12-Seisoen  Brumbies, 2000 Super 12-Seisoen  Crusaders

Week 3

Loslootjie: 2000 Super 12-Seisoen  Chiefs, 2000 Super 12-Seisoen  Reds

Week 4

Loslootjie: 2000 Super 12-Seisoen  Blues, 2000 Super 12-Seisoen  Northern Bulls

Week 5

  • Sondag 26 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: 2000 Super 12-Seisoen  Blues, 2000 Super 12-Seisoen  Chiefs

Week 6

Week 7

Week 8

Loslootjie: 2000 Super 12-Seisoen  Cats, 2000 Super 12-Seisoen  Hurricanes

Week 9

  • Paasnaweek
Loslootjie: 2000 Super 12-Seisoen  Stormers, 2000 Super 12-Seisoen  Waratahs

Week 10

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
20 Mei 2000 – Jade-stadion, Christchurch
 2000 Super 12-Seisoen  Crusaders 37  
 2000 Super 12-Seisoen  Chiefs 15   27 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra
     2000 Super 12-Seisoen  Brumbies 19
20 Mei 2000 – Brucestadion, Canberra    2000 Super 12-Seisoen  Crusaders 20
 2000 Super 12-Seisoen  Brumbies 28
 2000 Super 12-Seisoen  Cats 5  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 8 driedrukkers (Statistiek)
Pos Naam Drieë Span
1 Andrew Walker 13 Brumbies
2 Marika Vunibaka 11 Highlanders
3 Breyton Paulse 10 Stormers
Christian Cullen 10 Hurricanes
5 Caleb Ralph 8 Crusaders
6 Chris Latham 7 Reds
Mark Bartholomeusz 7 Brumbies
Ron Cribb 7 Blues

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
Pos Naam Punte Span
1 Stirling Mortlock 194 (4 Drieë, 39 Doel, 32 Straf) Brumbies
2 Andrew Mehrtens 160 (23 Doel, 36 Straf, 2 Skep) Crusaders
3 Matt Burke 158 (3 Drieë, 19 Doel, 35 Straf) Waratahs
4 Tony Brown 150 (1 Drie, 20 Doel, 34 Straf, 1 Skep) Highlanders
5 Braam van Straaten 129 (1 Drie, 23 Doel, 26 Straf) Stormers
6 Jannie de Beer 123 (9 Doel, 31 Straf, 4 Skep) Noordelike Bulls
7 David Holwell 105 (3 Drieë, 21 Doel, 16 Straf) Hurricanes
8 Adrian Cashmore 98 (3 Drieë, 16 Doel, 17 Straf) Blues
9 Shane Drahm 91 (11 Doel, 23 Straf) Reds
10 Gaffie du Toit 91 (11 Doel, 22 Straf, 1 Skep) Sharks

Sien ook

Tags:

2000 Super 12-Seisoen Tabel2000 Super 12-Seisoen Wedstryddatums2000 Super 12-Seisoen Spelerstatistieke2000 Super 12-Seisoen Sien ook2000 Super 12-Seisoen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksieKlein vyf diereEpilepsieGevolge van aardverwarming op oseaneMonumentWaterpokkiesJapanKriekAfrikaanse WikipediaRina HugoConsolidated B-24 LiberatorSwamByvoeglike naamwoordMag (sosiale wetenskappe)Natuurlike hulpbronMenstruasieArmeniëHartversakingBeëdigde verklaringMoskouHemelvaartGiuseppe GuarneriGriepAanhalingstekensNamibiëJacques LootsSuikersiektePalestyneGalblaasGeografie van Suid-AfrikaMaselsVrystaatEerste WêreldoorlogSenuweestelselSeksuele stimulasieEkonomieKapitaal (ekonomie)VoedselkettingRassisme in AfrikaVisKrugerwildtuinGeskiedenis van Suid-AfrikaKoolstofKersfeesCarles PuigdemontAlkoholismeHeuningHulpwerkwoordDoziEngelsGroenSuid-Afrikaanse InkomstediensKindermishandelingEkonomiese sektorAfrikaansMagnetismeHoutOplossing (chemie)TelevisieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWisselkoersLitiumKinderregteFossielbrandstofBelastingVlinderStereotipeStikstofKatArabies-Israeliese konflikMaagsweerProstaatkankerMierleeuLys van woestyneAfrikaanse naguil🡆 More