Rugby Park-Stadion

Rugby Park is 'n groot rugbystadion in Invercargill, Nieu-Seeland.

Die stadion is op die hoek van Elles- en Tweedstraat geleë en het 'n kapasitiet van 17 000 toeskouers, alhoewel dit vantevore in die 1960's tot 30 000 mense kon akkommodeer voordat dit verder ontwikkel is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Rugby Park-stadion
Rugby Park-Stadion
Bynaam Die brullende pen
Ligging Invercargill, Nieu-Seeland
Koördinate 46°25′1″S 168°21′46″O / 46.41694°S 168.36278°O / -46.41694; 168.36278 168°21′46″O / 46.41694°S 168.36278°O / -46.41694; 168.36278
Eienaar Invercargill Stadsraad
Operateur Southland Rugbyunie
Kapasiteit 17 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 2002
Huurders
Southland se Rugby-voetbalunie
Spirit FC
Highlanders (Superrugbyspan)

Wedstryde

Rugbywêreldbeker 1987

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Junie 1987 Rugby Park-Stadion  Kanada 9–40 Rugby Park-Stadion  Wallis Groep B 14 000

Rugbywêreldbeker 2011

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 September 2011 13:00 Rugby Park-Stadion  Skotland 34–24 Rugby Park-Stadion  Roemenië Groep B 12 592
14 September 2011 19:30 Rugby Park-Stadion  Skotland 15–6 Rugby Park-Stadion  Georgië Groep B 10 267
17 September 2011 15:30 Rugby Park-Stadion  Argentinië 43–8 Rugby Park-Stadion  Roemenië Groep B 12 605

Eksterne skakels

Tags:

Rugby Park-Stadion WedstrydeRugby Park-Stadion Eksterne skakelsRugby Park-StadionInvercargillNieu-SeelandRugbyRugbywêreldbeker 1987Rugbywêreldbeker 2011Stadion

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoogdierDiamantbedryfBeesAlliterasieWoudPeter SnydersPersoon (taalkunde)LeenwoordLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGesondheidIndonesiëArmoedeverligtingWiki CommonsAartappelGianna MichaelsKoerantLys van elemente volgens simboolOutismeGoudAnette EngelbrechtKankerVervoerPlaattektoniekLys van nedersettings in Suid-AfrikaEmosieJagluiperdMaagsweerViëtnamoorlogVennootskapNicole StraussNaaldekokerHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDonderstormLys van kinderspeletjiesMieliestronkTobie CronjéMynbouFabelDubbelpuntDiepaartromboseKappie (skryfteken)MenseregtedagSeestroomEllipstekenSekondêre sektor van die ekonomieProteïenVulkaanHeuningbyToekoms van die AardeMeervoudNasiebouMonopolieKoolstofdioksiedReënspinnekopGordelroosDeelwoordDroomLenteVergelykings (taalkunde)TelevisieWikimedia-stigtingAfkappingstekenKarakteriseringVoorsetselDeelteken en umlautWeervoorspellingVerdampingDurbanDemografie van Suid-AfrikaNeerslagRenaissanceYouTubeKaapse floraryk🡆 More