Ruben Kruger

Ruben Jacobus Kruger (30 Maart 1970 – 27 Januarie 2010) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler.

Hy het vir die Springbokke as Losvoorspeler uitgedraf. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het; daarbenewens het hy tydens die Rugbywêreldbeker 1999 vir die Springbokke uitgedraf. Hy is twee maande voor sy 40ste verjaarsdag aan breinkanker oorlede.

Ruben Kruger Rugbyportaal
Volle naam Ruben Jacobus Kruger
Geboortedatum (1970-03-30)30 Maart 1970
Geboorteplek Vrede, Vrystaat
Sterftedatum 27 Januarie 2010 (op 39)
Sterfteplek Pretoria, Gauteng
Lengte 1,88 m
Massa 101 kg
Skool Grey-kollege, Bloemfontein
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losvoorspeler
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1991–1993
1993–2000
Vrystaat
Blou Bulle
36
96
(20)
(135)
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1996–2000 Bulls 10 (5)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1993–1999 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 36 (35)
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
1993 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3

Verwysings


Tags:

1970201027 Januarie30 MaartLosvoorspelerRugbyRugbywêreldbeker 1995Rugbywêreldbeker 1999SpringbokkeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonoskopieMorfologie (taalkunde)Gewasboerdery in Suid-AfrikaSuikersiekteMosambiekkanaalWoordeskatSelfstandige naamwoordAnale seksAkroniemWêreld- Ekonomiese ForumEngelandGlobaliseringLetterkundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WoudKartografieDieregeluideVerstedelikingAardbewingMonoloogLeonardo da VinciPaasfeesPizzaMusieksimboleApartheidDokterMiddelmisbruikVarkgriepDemi Lee MooreErosietipesWoordRekenaarVoegwoordToerismeSwangerskapLionel MessiKleurKlimaatsverandering in AfrikaSirkelAsemhalingMotorvoertuigSonpaneelKaapstadSeksueel oordraagbare infeksieKoperJohannesburgPersoonlikheidRookgewoonteWillie JoubertRymLoftus MaraisNoag se arkPersoonlike voornaamwoordTuberkuloseHernubare energieMangelRina HugoBreinKonjunktivitisBeesKoolhidraatSwart menseGeskiedenis van AfrikaansPlastiekSmaakWelwitschiaTweede Nuwe JaarJavaScriptMeeueJagluiperdRooibokTandbederf🡆 More