Tepel

’n Tepel is ’n verhewe stukkie weefsel aan die oppervlak van die bors.

By vroue is dit waar die melk wat in die borste vervaardig word, uitkom om ’n baba te voed. Die tepel word omring deur die areola, wat gewoonlik donkerder as die omringende vel is. By diere word ’n tepel gewoonlik ’n speen of tiet genoem. ’n Rubbermondstuk aan ’n baba se drinkbottel word ook ’n "fopspeen" of "tiet" genoem.

Tepel
Die bors en tepel van ’n vrou.
Tepel
Die tepel van ’n man.

By mense kan die tepels van beide mans en vroue gestimuleer word as deel van seksuele opwekking. In baie kulture word vroue se tepels geseksualiseer of beskou as "seksvoorwerpe" wat aanloklikheid bepaal.

By mans

Feitlik alle soogdiere het tepels. Hoekom mans tepels het, is ’n onderwerp van wetenskaplike navorsing. Verskille tussen geslagte, bekend as geslagsdimorfie, in ’n spesifieke spesie word beskou as hoofsaaklik die gevolg van seksuele seleksie, regstreeks of onregstreeks. Baie wetenskaplikes glo mans het tepels omdat daar geen spesifieke voordeel aan verbonde was om dit deur evolusie te verloor nie. ’n Ander verduideliking is dat die ontwikkeling van ’n embrio in die eerste plek vroulik is en dus aanvanklik vroulike kenmerke het. Nadat die manlike hormoonkliere volgroeid is en manlike hormone vervaardig, kry die embrio manlike eienskappe. Daarom het vroue groter en beter ontwikkelde tepels as mans.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Tepel  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Tepel By mansTepel Sien ookTepel VerwysingsTepel SkakelsTepelAreolaBorsBorsteMelkVel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerDemokrasieKinkhoesKeramiekVerenigde State van AmerikaSitrusSpringbokPad na jou hartOu Apostoliese KerkMangelontstekingMonopolyGloeilampGamelanNederlandsDolfynDonkieLieweheersbesieFabelKoolhidraatLionel PetersonTaalfossielVolhoubaarheidSpysverteringstelselAppel (sanger)Geskiedenis van AfrikaansGeslagJeugdagBrittany Ashton HolmesStedelike hitte-eilandNag van die lang messeOrale seksVryheid van spraakMiskruierGoogle MapsSharpeville-slagtingSwangerskapSoweto-opstandBrendan PeyperSekondêre sektor van die ekonomieGroot Muur van ChinaWiskundige terminologieMark (ekonomie)KoerantSirkusKonsentrasiekampProvinsies van Suid-AfrikaNagmaalAandagstreepMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse digtersWortelCarles PuigdemontBysteekMahatma GandhiElandréGoogleGalileo GalileiBeurtkragNarsismeVoorvoegselSwawelMIVSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024TatoeëermerkKarooEienaamFrankrykSkoolXenofobie in Suid-AfrikaPlaattektoniekWikiTegnologie🡆 More