omtrent

Wiki is 'n veeltalige, webgebaseerde ensiklopedie met gratis inhoud wat deur enigiemand gewysig kan word.

Die naam is saamgestel uit die Hawaise woord wiki ("vinnig") en "ensiklopedie". Dit is 'n samewerkingsprojek wat deur duisende gebruikers gewysig en in stand gehou word. Dit word gedoen deur middel van wiki-sagteware, en die gasheerdiens en ondersteuning word gebied deur die nie-winsgewende Wikimediastigting. Alhoewel Wikipedia beoog om tipiese ensiklopediese inligting te bevat, sluit die Wikipediabladsye ook inligting in wat 'n mens in spesialistydskrifte, geografiese woordeboekindekse en ander spesialiteitstydskrifte sou verwag. Boonop verskaf Wikipedia dekking van huidige gebeure.

Oorsig

Die Wikipedia-projek het drie kenmerkende eienskappe:

  1. Dit is primêr 'n ensiklopedie, of het ten doel om een te word.
  2. Dis 'n wiki omdat dit deur enige persoon gewysig kan word (buiten 'n geblokkeerde gebruiker). Dit sluit beskermde bladsye uit.
  3. Dit bevat oopbroninhoud en gebruik die kopieregvrye GNU/FDL-lisensie.

As jy nuut is hier, en graag 'n Wikipedia-bydraer wil word, sien gerus "Welkom nuwelinge".

Tags:

EnsiklopedieHawaisWikiWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekNedersettingRenosterDuitse maselsLongontstekingFabelDubbelpuntMenseregtedagVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameKomplementêre kleureWes-KaapPseudowetenskapPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSpringbokkeBesproeiingNazi-DuitslandKersfeesVoorvoegselMarie AntoinetteKitaarKriekEkonomie van Suid-AfrikaPaarl GimnasiumBosluisbytkoorsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTaalMaatskaplike verantwoordelikheidNasionaal-SosialismeNatuurlike hulpbronLettergreepOnderhandelinge om apartheid te beëindigKernkragSteenkool in Suid-AfrikaWieg van die MensdomWoordsoortRassisme in AfrikaAngolese BurgeroorlogKommaLys van bekende Suid-AfrikanersSiya KolisiTermietMarsGreen PornoHulpwerkwoordSeisoenKlimaatveranderingRoesKatherine JohnsonPornografieWaterkringloopRugbyLys van Griekse mitologiese figureLien se lankstaanskoeneKindersiektesNagmaalDistrik SesLys van kinderspeletjiesBloukraanvoëlBesoedelingBruto binnelandse produkSwartrenosterGrondwet van Suid-AfrikaHorlosieMiljardKrieketKolonoskopieNasionale VrouemonumentPankreasMonumentChemiese elementOlifantViëtnamVerkleinwoordAntjie Krog🡆 More