Hawais: Die taal van Hawaii se inheemse bevolking, 'n amptelike taal van die Amerikaanse deelstaat Hawaii

Hawais (ʻŌlelo Hawaiʻi, ) is die taal van Hawaii se inheemse bevolking.

Dit vorm saam met Engels die amptelike tale van die Amerikaanse deelstaat Hawaii.

Hawais
ʻŌlelo Hawaiʻi 
Uitspraak: [ʔoːˈlɛlo həˈvɐjʔi]
Gepraat in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: 24 000 volgens 2010-sensus
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Oseanies
   Polinesies
    Oos-Polinesies
     Marquesies
      Hawais 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Gereguleer deur: Hawaii-taalkommissie
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: haw
ISO 639-3: haw
Hawais: Die taal van Hawaii se inheemse bevolking, 'n amptelike taal van die Amerikaanse deelstaat Hawaii
Verspreiding van Hawais in die Verenigde State (2000-sensus)

Taalkundiges klassifiseer Hawais as 'n Oos-Polinesiese taal wat nouverwant aan Mangarevanies en Marquesanies van Frans-Polinesië is. Dit is ietwat minder verwant aan Cookeilandse Māori, Māori, Rapa Nui en Tahitiaans en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder Niuies, Samoaans, Tokelauaans, Tongaans en Tuvaluaans.

Volgens die Hawaii-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Hawais vlot kan praat, in 1997 tot sowat 2 000 gedaal.

Verwysings

Eksterne skakels

Hawais: Die taal van Hawaii se inheemse bevolking, 'n amptelike taal van die Amerikaanse deelstaat Hawaii 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Hawais

Tags:

Amptelike taalDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEngelsHawaiiTaalVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Herpes simplexSteve BikoDataverwerkingMiltKultuurDermpoliepRuslandBaälJohannesburgElandréEjakulasieSkildklierCristiano RonaldoMantisDirekte en Indirekte redeHondsdolheidDuitsPretoriaSeksuele opwekkingAnglo-BoereoorlogWaterkringloopAntoniemGewone breukeHiënaMobutu Sese SekoEnsiklopedieUitwerking van klimaatsveranderingNarsistiese persoonlikheidsteuringToringBrandmondsindroomLys van bekende Suid-AfrikanersBysteekMetafoorAktuarisMiddelmisbruikVrystaatMidde-OosteGeografie van Suid-AfrikaPersoonlikheidIsraelBeurtkragKoolhidraatTelefoonInvloed van vigs op die ekonomieOorlogWoordeskatuitbreidingItaliaansBraaiPrince Alfred HamletRoland GarrosSportHartaanvalUnited Democratic FrontBoet TroskieAkker van der MerweAnilingusGetalRumatiekLeeuBybelBloedvergiftigingHomofoonMaagsweerKlein-KarooProstaatkankerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDramaKoperHondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDawidRobert SobukweMieliePiet ByleveldDiepaartromboseOrthopteraHeuningby🡆 More