Wiki is 'n veeltalige, webgebaseerde ensiklopedie met gratis inhoud wat deur enigiemand gewysig kan word.
Die naam is saamgestel uit die Hawaise woord wiki ("vinnig") en "ensiklopedie". Dit is 'n samewerkingsprojek wat deur duisende gebruikers gewysig en in stand gehou word. Dit word gedoen deur middel van wiki-sagteware, en die gasheerdiens en ondersteuning word gebied deur die nie-winsgewende Wikimediastigting. Alhoewel Wikipedia beoog om tipiese ensiklopediese inligting te bevat, sluit die Wikipediabladsye ook inligting in wat 'n mens in spesialistydskrifte, geografiese woordeboekindekse en ander spesialiteitstydskrifte sou verwag. Boonop verskaf Wikipedia dekking van huidige gebeure.
Die Wikipedia-projek het drie kenmerkende eienskappe:
As jy nuut is hier, en graag 'n Wikipedia-bydraer wil word, sien gerus "Welkom nuwelinge".
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wiki:Omtrent, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.