Onseepkans

Onseepkans is 'n nedersetting aan die Oranjerivier in die Noord-Kaap, 57 km noord van Pofadder en 107 km suidoos van Karasburg, Namibië.

Onseepkans
Onseepkans is in Noord-Kaap
Onseepkans
Onseepkans
Onseepkans Onseepkans se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°47′56″S 19°19′0″O / 28.79889°S 19.31667°O / -28.79889; 19.31667 19°19′0″O / 28.79889°S 19.31667°O / -28.79889; 19.31667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitKhâi-Ma
Oppervlak
 • Totaal27,65 km2 (10,68 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 090
 • Digtheid76/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.5%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense78.1%
 • Swart mense18.9%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 84.1%
 • Tswana 12.9%
 • Ander 3.0%
Poskode (strate)
Poskode (posbusse)
8892
Skakelkode054

Geskiedenis

Die dorpie is in 1916 as besproeiingsnedersetting gestig en is sedert 1936 deur 'n dorpsbestuursraad beheer. Die naam is afgelei van die Khoekhoen woord wat draai in die rivier waar die lemoendoringbome groei beteken, 'n verwysing na Parkinsonia africana. Die bevolking was net meer as 2 000 in 2011.

Grenspos

Onseepkans is ook 'n grenspos (oop 08:00–16:30); die grenspos aan Namibië se kant staan bekend as Velloorsdrif. Die brug oor die Oranjerivier is in 1962 geopen. Die R358-streeksroete verbind dié dorp met die N14-nasionale pad.

Sien ook

Bronne

  • Green, Douglas G.: To the river's end. Kaapstad: Howard B. Timmins, s.j.
  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Verwysings

Tags:

Onseepkans GeskiedenisOnseepkans GrensposOnseepkans Sien ookOnseepkans BronneOnseepkans VerwysingsOnseepkansKarasburgNamibiëNoord-KaapOranjerivierPofadder, Noord-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van bekende Suid-AfrikanersDinosourusBruto binnelandse produkTaalMorfeemLeestekenDundermWaterbesoedelingSlangKorrupsieAluminiumLika BerningAngolaHamburgerVlinderBloemfonteinKlem-in-die-kaakLikkewaanAngina pectorisRuimteTswanaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SuikersiekteJan van RiebeeckBeeldspraakLys van NG gemeentesAntjie KrogCristiano RonaldoBlaarDubbelpuntInligtingHerfsE-posMahatma GandhiVersamelnaamMaagKolonialismeBeurtkragOnderwerp (taalkunde)KlavierSamestellende afleidingJuraPuntLeah van NiekerkKlein gekolde katSeksuele penetrasieKindersiektesVeerDuitslandXhosaAssonansieVryheidsmanifesTrevor NasserHartversakingOmtrek, oppervlakte en volumeSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018EugenetikaLys van Kaapstad se voorstedeToekoms van die AardePirow BekkerGeweldVerkragtingDiarreeErfenisdag (Suid-Afrika)Apostoliese GeloofsendingKersfeesLeierskapDesmond TutuLimpopo (rivier)KaapstadMurraysburg🡆 More