Skroef Se Bad

Skroef se Bad is 'n afgeleë warmwaterbron op die suidelike oewer van die Oranjerivier in Suid-Afrika.

Die warmbad lê op die plaas Warmbad-Noord op die grens met Namibiё, ongeveer 50 km noordoos van Onseepkans en in 'n onherbergsame gebied stroomaf van die Augrabies-waterval.

Die oog lewer slegs 65 000 liter water per dag teen 44,4°C.

Oom Skroef Kotze het langs die rivier landerye gemaak en toe die warmbron oopgestoot wat sedertdien sy naam dra. Teen 1962 was daar 24 kamers vir vakansiegangers beskikbaar, maar die vloed van 1974 het die bron en die geriewe byna uitgewis.

In die Afrikaanse kortverhaalbundel “Ek is maar ene” is 'n kortverhaal deur Dot Serfontein opgeneem wat by hierdie vakansieoord afspeel.

Bibliografie

  • Booyens, Bun: Bronwaters van genesing. Die tradisionele warmbron-waterkuur in ons volksgeneeskunde. Kaapstad: Tafelberg, vir die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing, 1981. ISBN 0-624-01584-X
  • Waring, Gerald A. en hersien deur Reginald R. Blankenship en Ray Bentall: Thermal springs of the United States and other countries - a summary. Washington: US Government Printing Office, 1965. (Geological Survey Professional Paper 492). Internet-aanlyn beskikbaar.

Tags:

OranjerivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele penetrasieAardePreseminale vloeistofDramaLianie MayMosambiekse spoegkobraWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaanse Protestantse KerkNatuurlike hulpbronLeesRooibokApartheidWikiquoteFred ZeilingaSeksuele fetisjismeOekraïneKindersiektesSnaarinstrumentWerkloosheidKunsmatige intelligensieEjakulasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaE.G. JansenTonteldoosNatalie du ToitPornografiese akteurJakkie LouwRomeinse syfersMadison IvyMonopolyDikdermBaardskeerder-spinnekopNonnetjie-uilAWaterpokkiesTrekklavierJodeSonnestelselJakkalsLiefdeEmosieVeelrassige pornografieMonique SteynThabo BesterVoortplantingNarkoseSiener van RensburgVolstruisIntensiewe vorm20KrieketHemelvaartsdagLetterkundeSIslamitiese kalenderVergelykings (taalkunde)VoorvoegselSpelerposisies in rugbyJapanCovid-19-pandemieHartWaterkringloopSteve BikoHannes van WykBosluisbytkoorsDysselsdorpSirkusXenofobie in Suid-AfrikaSodomieNazi-DuitslandVulvaHartversaking🡆 More