Natalie Du Toit

Natalie du Toit OIG OIS (gebore op 29 Januarie 1984 in Kaapstad) is 'n bekende Suid-Afrikaanse swemmer.

Natalie Du Toit
Natalie du Toit (middel), saam met die Australiese swemmers Annabelle Williams en Ellie Cole, nadat hulle tydens die Paralimpiese Somerspele 2008 in Beijing medaljes gewen het

2004 Paralimpiese Spele

Sy het vyf goue medaljes tydens die Paralimpiese Somerspele van 2004 verower.

2008 Olimpiese- en Paralimpiese Spele

Du Toit het gekwalifiseer om aan die Olimpiese Somerspele 2008 deel te neem saam met "normale" atlete. Daarby word sy die eerste vroulike geamputeerde atleet wat vir die Olimpiese Spele kwalifiseer. Tydens die Spele behaal sy 'n 16de plek (uit 25 swemmers) met 'n tyd van 2 uur 49,9 sekondes in die 10 km swemmaraton. Haar tyd is min of meer 'n minuut-en-'n-half stadiger as dié van die wenner, die 19-jarige Rus, Larisa Ilchenko.

Sy het ook die voorreg gehad om die Suid-Afrikaanse vlag in die Beijing Nasionale Stadion tydens beide die openingseremonies van die 2008 Olimpiese en Paralimpiese Spele in te dra. Sy was die eerste atleet in die geskiedenis van die moderne Spele wat die eer te beurt geval het.

Op die eerste dag van die Paralimpiese Spele het sy reeds haar eerste goue medalje in die 100 m vlinderslag ingepalm.

2012 Paralimpiese Spele

Du Toit wen Suid-Afrika se eerste goue medalje in die 100 m-vlinderslag (S9) met 'n tyd van 1:09:30.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Mbulaeni Mulaudzi
Vlagdraer vir Natalie Du Toit  Suid-Afrika
Beijing 2008
Opgevolg deur
Caster Semenya

Tags:

Natalie Du Toit 2004 Paralimpiese SpeleNatalie Du Toit 2008 Olimpiese- en Paralimpiese SpeleNatalie Du Toit 2012 Paralimpiese SpeleNatalie Du Toit VerwysingsNatalie Du Toit Eksterne skakelsNatalie Du Toit198429 JanuarieKaapstadOrde van IkhamangaSuid-AfrikaSwem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeesAandagstreepVerkleurmannetjieTekstielLys van Afrikaanse rolprenteKindersiektesDuitse maselsGeboorteGalileo GalileiAkroniemPapegaaiePaasfeesKangaroeNuwe TestamentSeisoenBloukraanvoëlAfrikaansTussenwerpselAnale seksGeslagJaco JacobsN.P. van Wyk LouwDonderstormKimberleyVulvaKommunismeNic de JagerOraniaHibernasieBrandmondsindroomVergelykings (taalkunde)AfvalbestuurTuberkuloseLionel MessiTweede WêreldoorlogWoordsoortHarry PotterKoolhidraat7de LaanAlliterasieHerfsIngenieursweseMagsverheffingLieweheersbesieMonopolyPeter SnydersLys van nedersettings in Suid-AfrikaPretoriaTylaGalblaasStaalKonsentrasiekampVrouKostuumsWinnie Madikizela-MandelaVersoeningsdagStadBysteekKRivierSeksDuitslandNoord-KaapWet op Bantoe-onderwysKlem-in-die-kaakSkuinsstreepGroot Muur van ChinaKompasDramaVigsWoestynMenslike seksuele gedragMuishondRobert Sobukwe🡆 More