Stroomop: Suid-Afrikaanse rolprent

Stroomop is die derde rolprent uit die pen Ivan Botha en Donnalee Roberts, hierdie keer met Sean Robert Daniels se hulp.

Dit handel oor vyf vroue wat besig is om in hul eie realiteite verstrengel te raak. Dit is grootliks geskiet langs die Oranjerivier in die Onseepkans-gebied.

Stroomop
Regisseur Ivan Botha
Draaiboek Ivan Botha
Donnalee Roberts
Sean Robert Daniels
Met Donnalee Roberts
Simoné Nortmann
Armand Aucamp
Uitgereik 8 Augustus 2018
Speeltyd 102 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Dit is 'n avontuurrolprent. Die ouderdomsbeperking is 10-12 PG LV (taal en geweld). Die rolprent se slagspreuk is Raak verlore. Vind jouself.

Rolverdeling

Storielyn

Stroomop: Genre, Rolverdeling, Storielyn 

Vyf vroue, uit verskillende wêrelde, beland saam by groepsterapie. Donnalee Roberts speel 'n emosioneel uitgebrande chirurg, Ilse Klink is 'n bedroefde tipe A-prokureur, en haar opstandige studentedogter word deur Carla Classen gespeel, Chanelle de Jager speel 'n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en Simoné Nortmann 'n vreesbevange, jong data-analis in haar liefde verlaat. In 'n desperate poging om genesing te vind, bevind die vroue hulself op die Oranjerivier op voorgeskrewe avontuurterapie deur 'n selfhelpgroep. Tydens hulle avontuur lei wrywing tussen die vroue, wat elkeen met hul eie verskuilde en selfsugtige redes op die tog gegaan het, tot 'n ongeluk. In 'n spanningsvolle oomblik word die gids, Armand Aucamp, en die vroue van die roeiboot afgegooi en rondgemaal in die stroom. Die gids spoel weg en die vroue word aan hulself oorgelaat om te oorleef in die genadelose wildernis.

Bron

Sien ook

Tags:

Stroomop GenreStroomop RolverdelingStroomop StorielynStroomop BronStroomop Sien ookStroomopOnseepkansOranjerivierRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Genitale vratBlomCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaProteïenHector PietersonMIVOnderhandelinge om apartheid te beëindigGetalRooibokKrieketWeer (meteorologie)MuishondViëtnamoorlogSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWoudKommunismeCleopatra VIIGroepsdrukCarike KeuzenkampWolfVroueregteGewone breukeAsemhalingSosiale mediaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHipoteseGeografie van Suid-AfrikaPerdebyeDuitslandDruiweVarkgriepAnrich HerbstTierAfrikaanse WikipediaWillie JoubertKoperWerkloosheidSekondêre sektor van die ekonomieIngrid JonkerGezina, PretoriaPaasfeesGeloftedagSpelerposisies in rugbyNiersteenSan Andreas-breukKarakteriseringUitwerking van klimaatsveranderingKnieReënspinnekopKoorsKindermishandelingIdioomTuberkuloseRasionale getalSkisofrenieEskomMaatskappyTweede WêreldoorlogKoedoeRumatiekPresident van Suid-AfrikaSelfkonsepGawes van die Heilige GeesHeuningbyKindersiektesArmoedeKlein-KarooSelakantSeptimius AwardsDurbanBreinkaartEuropaCholeraVaste stofMensCarles PuigdemontToerisme🡆 More