Die Nederlandse koloniale ryk (Nederlands: Nederlands koloniale-Rijk) het uit 'n aantal kolonies bestaan, wat deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie, die Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie en die Nordiese Kompanjie gestig is.
| |||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||
Gebiede van die wêreld wat op 'n stadium deel van die Nederlandse Ryk was. | |||||||||||||||||||||
Hoofstad | Amsterdam 52°22′N 4°53′O / 52.367°N 4.883°O 4°53′O / 52.367°N 4.883°O | ||||||||||||||||||||
Taal/Tale | Nederlands | ||||||||||||||||||||
Godsdiens | Protestantisme, Rooms-Katolieke Kerk | ||||||||||||||||||||
Regering | Monargie | ||||||||||||||||||||
Koning | |||||||||||||||||||||
- 1815–1840 | Willem I van Nederland | ||||||||||||||||||||
- 1840–1849 | Willem II van Nederland | ||||||||||||||||||||
- 1849–1890 | Willem III van Nederland | ||||||||||||||||||||
- 1890–1948 | Wilhelmina van Nederland | ||||||||||||||||||||
- 1948–1980 | Juliana van Nederland | ||||||||||||||||||||
Wetgewer | Nederlandse Parlement | ||||||||||||||||||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||||||||||||||||||
- Verowering van Ceylon | 1602 | ||||||||||||||||||||
- Onafhanklikheid van Indonesië | 27 Desember 1949 | ||||||||||||||||||||
- Onafhanklikheid van Suriname | 25 November 1975 | ||||||||||||||||||||
Geldeenheid | Gulden | ||||||||||||||||||||
|
Staatskundige geskiedenis van die Nederlande | ||
Noordelike Nederlande | Suidelike Nederlande | Heilige Romeinse Ryk & Duitse Bond |
Goue van Oos-Francië | Goue van Wes-Francië | Goue van Oos-Francië |
Gelre | Vlaandere | Luik |
1384 Boergondiese Nederlande | ||
1482 Habsburgse Nederlande | ||
1543 Sewentien Provinsies (vanaf 1566 in opstand) | ||
1588 Republiek die Sewe Verenigde Nederlande | 1585 Spaanse Nederlande | |
1713 Oostenrykse Nederlande | ||
1795 Bataafse Republiek | 1794 Eerste Franse Republiek | |
1806 Koninkryk Holland | ||
1810 | 1804 | |
Eerste Franse Keiserryk | ||
1813 Vorstendom die Nederlande | 1814 Generaal- Goewernement | |
1815 Verenigde Koninkryk die Nederlande | 1815 Groothertogdom Luxemburg | |
1830 Koninkryk die Nederlande | 1830 Koninkryk België | 1848 & 1867 Groothertogdom Luxemburg |
Die kus was besaai met Nederlandse handelsposte, die Nederlandse Goudkus
Die Transvaal en die Oranje-Vrystaat is later deur die Voortrekkers (die Afrikaners of die Boere) gestig.
In Oseanië daar was nie soveel belangrike kolonies nie. Tasmanië, Australië, Nieu-Seeland en ander eilande is wel deur die Nederlanders ontdek.
Koloniale ryke |
---|
Amerikaans • Australies • Belgies • Brits • Deens • Duits • Engels • Frans • Habsburgs • Italiaans • Japannees • Koers • Nederlands • Nieu-Seelands • Noors • Ottomaans • Portugees • Russies • Spaans • Suid-Afrikaans • Sweeds |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Nederlandse koloniale ryk, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.