Bonaire

Bonaire (Nederlands: , luister (hulp·inligting); Papiaments: Boneiru, ) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela.

Tot in 2010 het Bonaire deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.

Bonaire
Bonaire (Nederlands)
Boneiru (Papiaments)
Vlag van Bonaire Wapen van Bonaire
Vlag Wapen
Volkslied: Tera di Solo y suave biento
(Papiaments vir: "Land van die son en sagte briesie")
Ligging van Bonaire
Hoofstad Kralendijk

12°9′N 68°16′W / 12.150°N 68.267°W / 12.150; -68.267

Grootste stad Kralendijk
Amptelike tale Nederlands en Papiaments
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binne Nederland
Willem-Alexander
Mark Rutte
Edison Rijna
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binne Nederland
10 Oktober 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
288 km2  
111 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - Digtheid
 
22 573 ()
69 / km2
180 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .nl, .ana
Skakelkode +599-7
a. Gaan gestaak word.
Bonaire
Nasa-Satellietbeeld van Bonaire
Bonaire
Kaart van Bonaire

Die amptelike taal is Nederlands; ander tale wat gepraat word is Papiaments (die volkstaal) en verder ook Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Kralendijk. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 288 km² en het 'n bevolking van 22 573 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.

Etimologie

Die woord "Bonaire" is glo ontleen aan die Caquetio-woord Bonay wat "lae land" beteken. Die vroeë Spaanse en Nederlandse koloniste het sy spelling in Bojnaj en Bonaire verander. Franse invloed, wat op verskillende tyde teenwoordig was, was nooit sterk genoeg om die aanname moontlik te maak dat die woord "goeie lug" beteken nie. 'n Ander teorie is dat die naam van 'n Spaanse oorsprong is, aangesien die Spaanse die eerste Europeërs was wat hulle op die eiland gevestig het. Volgens dié teorie is die naam afgelei van buen aire ("goeie lug").

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels


Bonaire  Koninkryk van die Nederlande Bonaire 
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire · Saba · Sint Eustatius

Tags:

Bonaire EtimologieBonaire VerwysingsBonaire BronnelysBonaire Eksterne skakelsBonaireABC-eilandeKaribies NederlandKaribiese SeeLêer:Nl-Bonaire.oggNederlandNederlandsNederlandse AntilleNl-Bonaire.oggPapiamentsVenezuelaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mahatma GandhiTransatlantiese slawehandelWet op Bantoe-onderwysNavorsingTegnologieVakbondKatBySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureC. Louis LeipoldtSharpeville-slagtingSeptimius AwardsSaartjie BaartmanIronieKlankBerghaanTemperatuurLVarkgriepVersoeningsdagErfenishulpbronKlopjagKatoenChristiaan Frederik BeyersVars waterFinale OplossingMagsverheffingAkroniemGalileo GalileiBrittany Ashton HolmesArmoedeMoedersdagWêreldboekedagWisselkoersVrouSwartbewussynsbewegingWapen van Suid-AfrikaViëtnamoorlogHoenderDansSoortnaamNamakwalandOranjerivierOntwerpRooipandaWet op NaturellengrondPablo PicassoMiskruierGesonde dieetMeervoudPlantSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieHemelvaartAardedagVreesKameelperdLeierOos-KaapAkuutArmoedeverligtingBelastingE-posFotoBeroerteMetaalTrigeminale neuralgieBosbokKlereGeografie van Suid-AfrikaOligopolieGeskiedenis van Suid-AfrikaRenosterTropiese sikloonWillie JoubertMateriaalTrekarbeid🡆 More