Kralendijk

Kralendijk is die hoofstad en grootste stad van Bonaire, 'n munisipaliteit van Nederland in die Karibiese See.

Die stad het in 2006 'n bevolking van 3 061 gehad en is die belangrikste stad op Bonaire en is geleë op die Westelike kus naby die Suidelike punt van die eiland. In die plaaslike taal, Papiaments, word daar gereeld na Kralendijk verwys as "playa". Kralendijk was gebou om die Oranje-fort kort na dit in 1639 gebou is en die stad was van toe af al die hoofstad van Bonaire.

Kralendijk
Kralendijk

Kaart Vlag
Kralendijk
Kralendijk
Wapen
Kralendijk
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Eiland Kralendijk Bonaire
 Koördinate 12°09′N 68°16′W / 12.150°N 68.267°W / 12.150; -68.267
 Gestig op 1639
 Oppervlakte:  
 - Totaal
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 3 061
 - Bevolkingsdigtheid
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester

Tags:

BonaireHoofstadKaribiese SeeNederlandPapiaments

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SomerGemeenskapsorganisasieNeurenberg-verhoreTandbederfReënLetterlike en figuurlike taalgebruikVrouYstertydperkTweede VryheidsoorlogRosa ParksToekoms van die AardeLys van Suid-Afrikaanse musikanteTegnologieCovid-19-pandemiePlastiekBreinvliesontstekingDemokratiese AlliansieDistrik SesOlimpiese SpeleBreinkaartWaterbesoedelingTuberkuloseAborsie in Suid-AfrikaAlkoholismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogEngelandProstaatkankerDemografie van Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigDuitse maselsWeervoorspellingVaginale kankerFinale OplossingMuskeljaatkatVolhoubaarheidResensieSeksueel oordraagbare infeksieLys van bekende Suid-AfrikanersIronieSosiale mediaHibernasieKolonoskopieSwart nasionalismeGenitale vratGestremdheidKlem-in-die-kaakKrampInvloed van vigs op die ekonomieMorfeemMonopolieKommunikasieBosvarkEk is 'n Afrikaan (toespraak)Bruin menseAardbewingNasionalismeMynbedryf van Suid-AfrikaGezina, PretoriaMona LisaEngelsMartin Luther King jr.ProteïenAfro-AmerikanersChemiese verbindingBlourokkeDiamantTamatieWapen van Suid-AfrikaSpreeuBloedsomloopstelsel🡆 More