Papiaments

Papiaments (Papiamentu) is 'n taal wat deur die bewoners van die ABC-eilande (Aruba, Bonaire en Curaçao) gepraat word.

Papiaments (in Afrikaans) of Papiamento is 'n kreool van Portugees wat deur verskillende tale soos Nederlands, Engels, Spaans en Afrikatale beïnvloed is. Elke eiland het sy eie dialek van die taal.

Papiaments
Papiamentu
Gepraat in: Papiaments Koninkryk van die Nederlande
Gebied: Karibiese See
Totale sprekers: 341 300
Taalfamilie: Kreools
 Portugees
  Papiaments 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Papiaments Koninkryk van die Nederlande
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: pap
ISO 639-3: pap 
Verspreiding van Papiaments
Papiaments
Titelblad van die oudste bewaarde drukwerk in Papiaments (1837).

In 2000 het 59 984 mense op Aruba aangedui dat hulle tuis Papiaments praat (69,4% van die bevolking) en in 2001 was dit 106 054 mense op Curaçao gewees (81,2%) en 8 059 op Bonaire (74,7%). In Nederland is daar moontlik 'n verdere 50 000 tot 60 000 sprekers wat die taal tuis praat. In totaal verstaan ongeveer 250 000 mense hierdie taal.

Verwysings

Eksterne skakels

Papiaments 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Papiaments

Tags:

ABC-eilandeAfrikaAfrikaansArubaBonaireCuraçaoDialekEngelsKreoolsNederlandsPortugeesSpaansTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeisoenMeervoudVlieënde HollanderGroot vyfGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVoorsetselCurly HowardPuntPornografiese subgenresMorfologie (taalkunde)Afrikaanse woordelys en spelreëlsFiela se kindWortelKarooGeslagsgelykheidAfrikaanse Taalmonument (Welkom)SwangerskapLaeveldHindoeïsmeVergelykings (taalkunde)PersPankreasLeierskapBesproeiingSokkerElektroniese of digitale mediaJohn Brown (aktivis)VulkanismeBrandmondsindroomKrokodilNazi-DuitslandBeroerteAntieke EgipteLys van kinderspeletjiesGreta ThunbergPastoorGasVerlede tydDokterJuraKonflik (proses)SirkelDelft, KaapstadRooibloedselKlein-KarooMenslike skeletPiesangUniondaleBeeldspraakAfkortingHematurieCremonaLabia (geslagsdele)AppelAkkedisHoenderWeer (meteorologie)SeksposisieNagmaalKolonialismeWaterpokkiesThomas EdisonSkaakHoofkarakterMaatskaplike verantwoordelikheidLeah van NiekerkMonumentRookgewoonteBynierNag van die lang messeSinsbouTuberkuloseStam (taalkunde)SelfbeeldHibernasieSwawel🡆 More